Soek Resultate - "Limpopo"

VF Plus in Limpopo sê: ‘Slaan terug, nou of nooit’

2018-10-18
Marcelle Maritz

Die VF Plus in Limpopo het vandeesweek by die party se nasionale verkiesingsveldtog aangesluit om voluit te veg teen korrupsie en ‘n onbevoegde regering wat Suid-Afrika tot op die rand van ‘n ekonomiese afgrond gelei het.

Die VF Plus in Limpopo het gedurende ‘n... Lees verder


VF Plus slaan terug teen swak dienslewering in Limpopo

2019-02-15
Die Redaksie

Die VF Plus slaan terug teen swak dienslewering in Limpopo en het verskeie klagtes by onder andere die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK), polisie en Groen Skerpioene oor probleme in Limpopo aanhangig gemaak.

Die jongste klag is vandeesweek by die polisie in Thabazimbi teen die munisipale... Lees verder


VF Plus slaan terug teen swak dienslewering in Limpopo

2019-02-14
Marcelle Maritz

Die VF Plus slaan terug teen swak dienslewering in Limpopo en het verskeie klagtes by onder andere die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK), polisie en Groen Skerpioene oor probleme in Limpopo aanhangig gemaak.

Die jongste klag is vandeesweek by die polisie in Thabazimbi teen die munisipale... Lees verder


VF Plus dien drie klagte in by MRK oor dienslewering en besoedeling in Limpopo

2019-07-30
Marcelle Maritz

Die VF Plus in Limpopo het vandag drie klagte by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien wat verband hou met die besoedeling van waterbronne weens swak dienslewering in Limpopo.

Die gemeenskap van Thabazimbi en Northam vrees vir hul gesondheid en blywende skade aan die plaaslike ekostelsel nadat... Lees verder


VF Plus se premierskandidaat vir Limpopo

2014-03-25
Die Redaksie

Die Vryheidsfront Plus se provinsiale partyraad in Limpopo het dr. Ilse de Beer as sy provinsiale premierskandidaat vir die komende verkiesing aangewys.

Dr. De Beer het opgegroei in Florida, Roodepoort, waarna sy aan PU vir CHO studeer het. Sy behaal haar MA in psigologie en dien ook op die... Lees verder


VF Plus-provinsiale leier in Limpopo keer onreëlmatige belegging deur Potgietersrus-stadsraad by VBS Mutual Bank wat geld aan Zuma geleen het vir Nkandla

2017-01-25
Adv Anton Alberts

Terwyl daar nog geen antwoorde van die Openbare Beskermer (OB) is op vrae van die VF Plus oor die bank wat R7,8 miljoen aan pres. Jacob Zuma geleen het om sy Nkandla-skuld te betaal nie, het die VF Plus se leier in Limpopo op die nippertjie gekeer dat die stadsraad van Potgietersrus R100 miljoen... Lees verder


Gefrustreerde voertuigeienaars word weggewys by lisensiekantore

2018-07-23
Die Redaksie

Lisensiekantore in verskeie dorpe in Limpopo is rooi in die gesig gelaat omdat hulle nie genoeg gespesifiseerde papier, waarop voertuiglisensies gedruk word, vanaf die provinsie ontvang het nie.

Mense wat die lisensiekantore in Thabazimbi, Vaalwater en selfs Mogalakwena (Potgietersrus) besoek het... Lees verder


VF Plus-Limpopo versoek provinsiale polisiekommissaris om te fokus op plaasaanval-ondersoek

2018-09-27
Die Redaksie

Die mees onlangse plaasaanval in die Matjiesfontein-omgewing in Limpopo, ‘n gebied waar daar lanklaas sulke voorvalle plaasgevind het, is skokkend en onaanvaarbaar. 

"Plaasaanvalle is duidelik nie aan die afneem nie en word nie met genoegsame erns deur die owerhede benader nie. ... Lees verder


Veelparty-vennootskap stuit Limpopo-verkeersbedrog

2018-10-23
Marcelle Maritz

Die inhegtenisneming vandag van ‘n amptenaar by die Mookgophong-verkeersdepartement in Limpopo dien as voorbeeld oor hoe veelparty-regerings effektief kan funksioneer. Die VF Plus verwelkom die optrede waarin die amptenaar in hegtenis geneem is op ʼn aanklag van bedrog.

Gister het ʼn ander... Lees verder


Veelparty-vennootskap stuit Limpopo-verkeersbedrog

2018-10-24
Die Redaksie

"Die inhegtenisneming vandag van ‘n amptenaar by die Mookgophong-verkeersdepartement in Limpopo dien as voorbeeld oor hoe veelparty-regerings effektief kan funksioneer," sê Marcelle Maritz, VF Plus-leier in Limpop

Die VF Plus verwelkom die optrede waarin die amptenaar in hegtenis... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 12 13 »