Soek Resultate - "Limpopo"

Verbod op veilings uiteindelik gelig

2020-02-17
Tammy Breedt

Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, dat die verbod op veeveilings gelig word. Die verbod op veilings volg op die uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo.

Die VF Plus verwelkom maatreëls wat deur die... Lees verder


Verbod op veilings uiteindelik gelig

2020-02-17
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, dat die verbod op veeveilings gelig word. Die verbod op veilings volg op die uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en... Lees verder


Die nuwe finansiële jaar bring gewelddadige betogings na Mpumalanga

2020-02-26
Mnr. Werner Weber

Die Vryheidsfront Plus veroordeel die huidige gewelddadige betogings in Mpumalanga ten sterkste. Die provinsie het die afgelope twee weke gewelddadige betogings beleef wat die ekonomie en privaatsektor groot finansiële verliese laat ly het.

Onwettige protesaksies het die regering se gebrek... Lees verder


Enorme korrupsie in munisipaliteite weereens belig deur die spesiale ondersoekeenheid (SOE)

2020-03-03
Mnr. Michal Groenewald

‘n Voorlegging van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) aan die parlementêre portefeuljekomitee oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) het weereens die enorme omvang van staatskaping en korrupsie in plaaslike regerings beklemtoon.

Korrupsie-ondersoeke in verskeie... Lees verder


VF Plus dien klagte in by MRK en Groen Skerpioene oor rioolbesoedeling in Ellisras

2020-03-19
Marcelle Maritz

Die VF Plus het ‘n klag by die Menseregtekommissie (MRK) en Groen Skerpioene ingedien teen die Lephalale-plaaslike munisipaliteit (Ellisras) vir die storting van riool en besoedeling van die Mogol-rivier. Hierdie klag sal gevoeg word by die lys van klagte wat die VF Plus teen ander... Lees verder


Gewone WVF-uitbetalings sloer, maar departement ontken dit

2020-04-22
Heloïse Denner

Die VF Plus word oorval van klagtes van gewone begunstigdes van die werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) wat maandeliks voordele uit die fonds ontvang weens onder meer afleggings, kraamverlof, vaderskapsverlof, ens.

Die fonds verkeer onder geweldige druk weens die toename in eise vir die... Lees verder


Gewone WVF-uitbetalings sloer, maar departement ontken dit

2020-04-22
Die Redaksie

"Die VF Plus word oorval van klagtes van gewone begunstigdes van die werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) wat maandeliks voordele uit die fonds ontvang weens onder meer afleggings, kraamverlof, vaderskapsverlof, ens," sê Heloïse Denner, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van arbeid.

"Die... Lees verder


Waterkrisis in Mogalakwene-plaaslike munisipaliteit (Potgietersrus) kort dringend aandag

2020-06-02
Marcelle Maritz

Die VF Plus in Limpopo het in ‘n skrywe aan die munisipale bestuurder van die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Mokopane/Potgietersrus), Beverley Gunqisa, gevra om dringende ingryping in die munisipaliteit se waterkrisis.

Watervoorsiening aan inwoners van die munisipaliteit en omliggende ... Lees verder


Dubbele moord op sakevroue ruk inwoners van Polokwane (Pietersburg)

2020-09-11
Marcelle Maritz

Die dubbele moord op twee bekende sakevroue het Donderdag die inwoners van Polokwane (Pietersburg) geruk.

Mev. Lizette Deacon (55), eienaar van twee Ocean Basket-franchises in Polokwane en haar ma, Hettie (laat 70’s), is vermoedelik tussen ses- en agtuur op 10 September 2020 ontvoer nadat... Lees verder


VF Plus verwelkom hofbevel teen Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit oor rioolbesoedeling

2020-09-14
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die bevel wat teen die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in die Mahikeng-hooggeregshof toegestaan is wat die munisipaliteit gebied om onmiddellik stappe te neem om die oorvloei van riool na die Rosendalplaas asook die Hartsrivier en Blesspruit in die... Lees verder


« 1 2 ... 9 10 11 12 13 »