Soek Resultate - "Limpopo"

Tree nou op teen munisipaliteite wat OG se voorstelle ignoreer

2019-06-26
Die Redaksie

"Die krisissituasie rondom munisipaliteite kan nie toegelaat  word om jaar na jaar verder te verswak terwyl daar geen optrede of gevolge is vir amptenare wat hulle nie eens aan die Ouditeur-Generaal (OG) se aanbevelings steur nie," sê Michal Groenewald, VF Plus-LP en parlementêre... Lees verder


Begrotingsdebat in NRP: Basiese onderwys - ʼn Land se beste beleggings is in kennis vir sy jeug

2019-07-18
Mnr. Fanie du Toit

Suid-Afrika se begroting vir korrektiewe dienste is R25,4 miljard. Die begroting vir basiese onderwys is R24,5 miljard. Wat ʼn tragedie dat die belegging in kinders, wat die toekoms van die land is, R0,9 miljard minder werd is as dié van die land se gevangenisse wat misdadigers huisves.

Dit... Lees verder


Vryheidsfront Plus-Limpopo tevrede na voorval waar bejaarde glo in hospitaal mishandel is

2019-08-05
Marcelle Maritz

Die VF Plus het vandag ondersoek ingestel na die agtergrond rondom ʼn video op sosiale media waar gesien kan word hoe ‘n bejaarde man in die Voortrekker-hospitaal in Potgietersrus (Mokopane) vasgebind aan ʼn pyp op hospitaal se vloer lê.

Die VF Plus het ʼn verrassingsbesoek aan die... Lees verder


Projekte van die departement van landbou lyk goed op papier maar tragies op die grond

2019-11-22
Tammy Breedt

Op papier word ‘n prentjie van sukses en vordering voorgehou oor projekte van die departement van landbou en grondhervorming. Op grondvlak is die situasie egter ingrypend anders en in een geval voorsien die staat koolboere selfs met implemente om aartappels mee te verbou.

Die realiteit is... Lees verder


Tussenverkiesings wys nuwe politieke speelvlak het aangebreek

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

Die tussenverkiesing gister in Thabazimbi in die Limpopo-provinsie herbevestig onteenseglik dat ʼn nuwe tydvak in Suid-Afrikaanse politiek aangebreek het. Die VF Plus gaan voort om sy uitstaande groei sedert die 2016-plaaslike verkiesing gehandhaaf en daarop voort te bou.

Die VF Plus se steun in... Lees verder


Tussenverkiesings wys nuwe politieke speelvlak het aangebreek

2019-11-28
Dr Pieter Groenewald

"Die tussenverkiesing gister in Thabazimbi in die Limpopo-provinsie herbevestig onteenseglik dat ʼn nuwe tydvak in Suid-Afrikaanse politiek aangebreek het. Die VF Plus gaan voort om sy uitstaande groei sedert die 2016-plaaslike verkiesing gehandhaaf en daarop voort te bou," sê Pieter... Lees verder


VF Plus steun idee van harde arbeid vir sekere kategorieë gevangenis

2019-12-03
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus steun nog altyd die idee van harde arbeid vir gevangenes, veral dié wat aan meer ernstige misdade skuldig bevind is en stem daarom saam met die uitlatings van president Cyril Ramaphosa in dié verband.

Die president het die afgelope naweek op ’n besoek aan die... Lees verder


VF Plus steun idee van harde arbeid vir sekere kategorieë gevangenis

2019-12-03
Dr Pieter Groenewald

"Die VF Plus steun nog altyd die idee van harde arbeid vir gevangenes, veral dié wat aan meer ernstige misdade skuldig bevind is en stem daarom saam met die uitlatings van president Cyril Ramaphosa in dié verband," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die president het die... Lees verder


ANC maak deur sy optrede ‘n klug van Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders

2019-12-03
Tammy Breedt

Nieteenstaande al die mooi slagspreuke, programme, planne en uitsprake rondom Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders, duur die slagting net voort.

Op die derde dag van die veldtog het die ANC selfs in die nasionale raad van provinsies ‘n mosie van die VF Plus verwerp wat gehandel... Lees verder


ANC maak deur sy optrede ‘n klug van Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders

2019-12-03
Tammy Breedt

"Nieteenstaande al die mooi slagspreuke, programme, planne en uitsprake rondom Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders, duur die slagting net voort," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vroue.

"Op die derde dag van die veldtog het die ANC selfs in die nasionale raad... Lees verder


« 1 2 ... 9 10 11 12 13 »