Soek Resultate - "Lesufi"
2020-05-07
Die Redaksie
"Luidens mediaberigte het Panyaza Lesufi, waarnemende Gautengse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, aangedui dat die werk van nie-regeringsorganisasies onontbeerlik is en dat hy graag in gesprek wil tree om 'n middelgrond te vind," sê adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in... Lees verder
2020-07-17
Die Redaksie
"Die VF Plus het op grond van 'n wetgewer-vraag aan die Gautengse LUR vir onderwys, Panyasa Lesufi, vasgestel dat die voorgenome onderwys-rassisme adviserende raad wat onderwysers en leerders moet ondersoek vir rassisme, gebore is in die sonde van rasse-vooroordeel," sê adv. Anton Alberts, VF ... Lees verder
2019-10-21
Jean Kriek
Die VF Plus is bekommerd oor die veiligheid van skoolkinders wat elke dag in potensieel-gevaarlike situasies verkeer wanneer mede-leerlinge vuurwapens, messe en dwelms skool toe bring.
Die LUR vir onderwys in Gauteng, mnr. Panyaza Lesufi, het ‘n verantwoordelikheid teenoor alle leerlinge om... Lees verder
2020-01-15
Die Redaksie
Die VF Plus in Gauteng nooi alle ouers wat probleme ondervind met die plasing van leerlinge in openbare skole om die party dadelik te kontak om hulp.
"Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het erken dat die departement van onderwys steeds onsuksesvol is om 'n groot aantal leerlinge te... Lees verder
2019-11-22
Die Redaksie
"Die VF Plus wil ʼn waarskuwing rig aan die Gautengse onderwysdepartement en onderwys-LUR, Panyaza Lesufi, dat planne om meer leerlinge in skole in te neem terwyl daar nie behoorlike oudits gedoen is van skole se infrastruktuur nie, kan lei tot nog ʼn Driehoek-tragedie of self erger," sê Anton... Lees verder
2019-11-22
Adv Anton Alberts
Die VF Plus wil ʼn waarskuwing rig aan die Gautengse onderwysdepartement en onderwys-LUR, Panyaza Lesufi, dat planne om meer leerlinge in skole in te neem terwyl daar nie behoorlike oudits gedoen is van skole se infrastruktuur nie, kan lei tot nog ʼn Driehoek-tragedie of self erger.
Die VF Plus het... Lees verder
2019-12-04
Adv Anton Alberts
Die VF Plus is uiters bekommerd oor die algemene administrasie van die Gautengse onderwysdepartement.
Een van die probleme is die uitgawebestuur soos onderstreep in die Ouditeur-generaal se verslag vir die 2018/19 finansiële jaar.
Onreëlmatige besteding en onderbesteding word groter in... Lees verder
2018-07-24
Philip van Staden
Die VF Plus het lank reeds gewaarsku oor Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, se aspirasies om hoër op in die politieke strukture van die ANC op te eindig en om selfs eendag ‘n kabinetsminister te word, deurdat hy die afgelope vier jaar gereeld Afrikaanse skole in Gauteng geteiken ... Lees verder
2018-04-13
Philip van Staden
Die VF Plus gaan die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, aankla by die integriteitskommissaris van die Gautengse wetgewer.
Dit volg nadat Lesufi gister die registrasiestelsel vir graag 1 en graad 8 leerlinge vir 2019 aangekondig het. Verskeie wenkbroue het gister gelig met hierdie... Lees verder
2018-07-27
Philip van Staden
Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die Gautengse departement van onderwys se appèlsaak oor die Hoërskool Overvaal en dat die staat nie teen die uitspraak mag appélleer nie.
Dit volg nadat die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, in... Lees verder