Soek Resultate - "LennitMax"

Adv. Lennit Max VF Plus se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad-metro

2021-09-22
Dr Corné Mulder

Die VF Plus se burgemeesterskandidaat vir die Kaapstad-metro vir die komende plaaslike verkiesing is adv. Lennit Max. Die onderburgemeesterskandidaat is raadslid Erika Botha-Rossouw. Hulle sal saam as ʼn sterk span die VF Plus se vaandel dra in die Kaapstad-metro gedurende die 2021-plaaslike... Lees verder


DA-plan vir laekoste-behuising op gholfbane bedreig eiendomswaarde in alle munisipaliteite en metro’s onder DA-beheer

2021-10-06
Die Redaksie

Die DA se voorneme om laekoste-behuising in die Kaapstadse metro te vestig, onder meer op bestaande gholfbane, beteken dit kan ook in ander metro’s en munisipaliteite gedoen word waar die DA in beheer is.

Mnr. John Steenhuizen, leier van die DA, het luidens ’n berig in Netwerk24 in... Lees verder