Soek Resultate - "Kubane"

Kuba-beheptheid ‘n klap in die gesig van werkloses

2020-02-18
Armand Cloete

Die Kubanisering van Suid-Afrika het ‘n nuwe hoofstuk begin met ‘n bilaterale ooreenkoms om waterbronne te verbeter. Ingevolge die ooreenkoms sal 26 Kubaanse ingenieurs vanaf April vanjaar regoor die land ontplooi word om water-infrastruktuur in Suid-Afrika in stand te hou.

Kubaanse... Lees verder


Kuba-beheptheid ‘n klap in die gesig van werkloses

2020-02-18
Die Redaksie

"Die Kubanisering van Suid-Afrika het ‘n nuwe hoofstuk begin met ‘n bilaterale ooreenkoms om waterbronne te verbeter.  Ingevolge die ooreenkoms sal 26 Kubaanse ingenieurs vanaf April vanjaar regoor die land ontplooi word om water-infrastruktuur in Suid-Afrika in stand te hou,"... Lees verder


Staat betaal Kubaanse dokters direk, sê minister

2020-06-23
Dr Pieter Groenewald

Nieteenstaande mediagerugte tot die teendeel, blyk dit uit ʼn antwoord van die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus dat die Kubaanse dokters en veldwerkers in Suid-Afrika hul volle betaling direk van die Suid-Afrikaanse regering ontvang.

Hardnekkige... Lees verder


ANC-regering se peperduur beheptheid met Kubaanse kundigheid is onbekostigbaar en onaanvaarbaar

2021-04-20
Die Redaksie

"Die ANC se peperduur beheptheid met Kubaanse kundigheid is onbekostigbaar en onaanvaarbaar," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP.

"Dit plaas onnodige druk op ʼn reeds dolleë fiskus en is ʼn klap in die gesig van werklose Suid-Afrikaanse kundiges wat oor meer as genoeg kundigheid beskik om... Lees verder


Vryheidsdag-2021: Alhoewel Suid-Afrikaners Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie

2021-04-27
Die Redaksie

"Alhoewel Suid-Afrikaners vanjaar weer Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie. Mense moenie die misplaaste idee hê dat blote stemreg jou vryheid gee nie. Suid-Afrika is te vasgevang in korrupsie, misdaad, armoede en werkloosheid om vry te wees," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder