Soek Resultate - "Kragonderbrekings"

Kragonderbrekings ‘n groot las vir inwoners van Balfour en Grootvlei

2020-02-21
Werner Weber

Gereelde kragonderbrekings teister die inwoners van Balfour en Grootvlei sedert Desember verlede jaar toe donderweer ʼn transformator laat uitbrand het. Dit veroorsaak kragonderbrekings van tot vyftien dae aaneen in sommige dele van hierdie dorpe.

Nou het onwettige verbindings weer veroorsaak dat... Lees verder


Voortdurende kragonderbrekings in Merafong kan nie langer geduld word nie

2020-06-02
Ben van der Berg

Die voortdurende kragonderbrekings in die Merafong-plaaslike munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Khutsong, Welverdiend, Kokosi en Wedela) kan nie langer geduld word nie en die munisipaliteit moet verantwoordelikheid aanvaar vir sy jarelange wanbestuur van dié munisipaliteit.

Die... Lees verder


Kragvoorsiening in die Noord-Kaap: ‘n Omvattende oplossing is noodsaaklik

2020-06-15
Die Redaksie

"Kragvoorsiening in Noord-Kaapse dorpe is op die punt van ineenstorting. Aangesien elektrisiteit aan die grondslag van hedendaagse ekonomiese aktiwiteit lê, is 'n omvattende oplossing noodsaaklik," sê dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP en provinsiale leier van die Noord-Kaap.

"Daarvoor sal ... Lees verder


Bethal, Mpumalanga: Ongedissiplineerde beamptes veroorsaak dalk skadelike kragonderbrekings

2020-08-22
Aranda Nel-Buitendag

Bethal het die afgelope week soms tot so lank as 24 uur geen kragvoorsiening gehad nie. Sake-ondernemings, ouetehuise en inwoners het groot ongerief en skade gely in die proses.

Volgens bronne in die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit het munisipale elektrisiëns moontlik doelbewus die krag... Lees verder


Kragonderbrekings in Ekurhuleni buite beheer

2021-01-28
Jennifer Glover

Die VF Plus het die Gautengse LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), Lebogang Maile, versoek om in te gryp by die voortdurende kragonderbrekings in die Ekurhuleni-metro (Alberton, Germiston, Benoni, Brakpan, Boksburg, Edenvale, Kemptonpark, Nigel, Springs, Midstream en... Lees verder


Beurtkrag en onaangekondigde kragonderbrekings lê Ekurhuleni lam

2021-06-03
Jennifer Glover

Die VF Plus het die Ekurhuleni-metroraad se departement vir energie dringend versoek om antwoorde te verskaf oor die onaangekondigde kragonderbrekings wat tesame met geskeduleerde beurtkrag die metro lam lê.

Kragonderbrekings wat nie deel is van Eskom se beurtkragskedule nie, vind sedert... Lees verder


VF Plus versoek Noordwes-premier om dringend in te gryp by kragprobleme in Kgetlengrivier en Rustenburg

2021-12-02
De Wet Nel

Die VF Plus het vandag in ʼn skrywe aan die premier van Noordwes, Bushy Maape, versoek dat daar dringend ingegryp word in die voortslepende kragprobleme by die plaaslike munisipaliteite van Kgetlengrivier (Koster, Derby en Swartruggens) en Rustenburg (Hartbeesfontein-A, Marikana, Phatsima,... Lees verder


Gimnasiums, kerke en biblioteek stel op versoek van VF Plus geriewe beskikbaar aan inwoners van Pretoria-Oos

2021-12-08
Die Redaksie

Op versoek van die VF Plus het sekere Virgin Active-gimnasiums, die Alkantrand-biblioteek en die Valleysig-kerk hul geriewe beskikbaar gestel aan inwoners van Pretoria-Oos wat kragloos gelaat is nadat ʼn brand by die Mooikloof-substasie op 1 Desember uitgebreek het.

Inwoners kan nou die plekke... Lees verder


Fabrieke sluit hul deure weens die verval in Vanderbijlpark

2022-01-12
Gerda Senekal

Die noodgedwonge sluiting van ʼn fabriek in Vanderbijlpark waar 500 mense waarskynlik afgelê gaan word, is die direkte gevolg van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) se onbevoegdheid en onvermoë om die kragstelsel te onderhou.

... Lees verder

Kemptonpark weer sonder krag weens verouderde kragnetwerk

2022-01-24
Jean Kriek

Die nalatenskap van die ANC-regering in die Ekurhuleni-metro skep wesenlike probleme vir die nuwe koalisieregering wat feitlik permanent met infrastruktuurprobleme worstel en inwoners gefrustreerd laat.

Talle gebiede in Kemptonpark is sedert Vrydag sonder krag weens ʼn fout aan die 66KV-netwerk... Lees verder


« 1 2 »