Soek Resultate - "Kragkrisis"

Inwoners van kleinhoewes by Bela-Bela al tien dae kragloos

2021-03-02
Marcelle Maritz

Die VF Plus het ‘n dringende skrywe gerig aan Limpopo se LUR vir samewerkende regering, menslike nedersettings en tradisionele sake (CoCHSTA), Basikopo Makamu, nadat die party geen reaksie uit die Bela-Bela-plaaslike munisipaliteit (Bela-Bela, Pienaarsrivier) kon kry oor die voortslepende... Lees verder


VF Plus bring oorsigbesoek aan Wapadrand-substasie

2021-07-23
Awie Erasmus

Die VF Plus in die Tshwane-metroraad het gister (22 Julie) onder leiding van adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en Gautengse LPW, ʼn oorsigbesoek gebring aan die Wapadrand-substasie nadat dit Saterdagaand gedeeltelik deur ʼn brand verwoes is en groot gedeeltes van Pretoria-Oos... Lees verder


Kragkrisis dreig in Matlosana na Eskom-hofuitspraak

2022-07-09
Annica Holtzhausen

Die VF Plus eis in ʼn skrywe aan die speaker van die Matlosana-plaaslike munisipaliteit (Hartbeesfontein, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein), Stella Mondlane, dat ʼn dringende raadsvergadering belê word om ʼn afbetalingstrategie goed te keur om die munisipaliteit se uitstaande skuld aan Eskom te... Lees verder


Matlosana op sy knieë voor Eskom oor kragskuld

2022-07-19
Fanie Kloppers

Die Matlosana-plaaslike munisipaliteit se raad het vandag op versoek van die VF Plus vergader om die dreigende finansiële- en kragkrisis in Matlosana te bespreek.

Die VF Plus het die vergadering aangevra nadat Eskom ʼn bevel in die hof laat bekragtig het wat bepaal dat die kragverskaffer op... Lees verder


President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat

2022-07-25
Dr Pieter Groenewald

Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat ʼn nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres. Cyril Ramaphosa om dit nie te doen nie, is daarom die regte besluit.

Die stappe wat pres. Ramaphosa vanaand aangekondig het, is stappe wat lank... Lees verder


President se stappe vir kragkrisis bewys regering was aan die slaap: Te min te laat

2022-07-25
Dr Pieter Groenewald

Dit was nog altyd die standpunt van die VF Plus dat ʼn nood- of ramptoestand nie nodig is om die land se kragkrisis te hanteer nie. Die besluit van pres. Cyril Ramaphosa om dit nie te doen nie, is daarom die regte besluit.

Die stappe wat pres. Ramaphosa vanaand aangekondig het, is stappe wat lank... Lees verder


Kragkrisis: President hou net op voor hy erken regstellende aksie is die rede (Vraag- en antwoordsessie in die parlement)

2022-09-29
Dr. Wynand Boshoff

In 'n vraag- en antwoordsessie in die parlement is president Cyril Ramaphosa met vorige beloftes oor die einde van beurtkrag gekonfronteer.

In sy reaksie het hy erken dat mense met die nodige vaardighede Eskom verlaat het en dat hulle nou regoor die wêreld gesoek word om te help om die... Lees verder