Soek Resultate - "Kospakkies"

Rooi ligte flikker oor staat wat magsdronk word

2020-05-02
Dr Pieter Groenewald

Die ANC se poging om in sekere provinsies totale beheer uit te oefen oor alle voedselhulp en die verspreiding daarvan, is totaal onaanvaarbaar. Die regering wil hom nou die reg toe-eien om skenkers voor te skryf wie gehelp mag word met hul skenkings en wie nie.

Daar was in die laaste weke talle... Lees verder


Rooi ligte flikker oor staat wat magsdronk word

2020-05-02
Die Redaksie

"Die ANC se poging om in sekere provinsies totale beheer uit te oefen oor alle voedselhulp en die verspreiding daarvan, is totaal onaanvaarbaar. Die regering wil hom nou die reg toe-eien om skenkers voor te skryf wie gehelp mag word met hul skenkings en wie nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder


ANC-provinsiale adjunkspeaker se geheimsinnige aflewering van kospakkies – ‘n misleiding in ‘n tyd van wanhoop

2020-05-07
Werner Weber

Die VF Plus beklemtoon opnuut sy teenkanting teen die regering se sogenaamde ‘Solidarity Fund’ nadat 'n video op sosiale media aan die lig gekom het wat wys hoe werknemers van die regering se uitgebreide openbare werke-program kospakkies vanaf ʼn vragmotor aflaai by die woning wat glo... Lees verder


ANC-provinsiale adjunkspeaker se geheimsinnige aflewering van kospakkies – ‘n misleiding in ‘n tyd van wanhoop

2020-05-07
Die Redaksie

"Die VF Plus beklemtoon opnuut sy teenkanting teen die regering se sogenaamde ‘Solidarity Fund’ nadat 'n video op sosiale media aan die lig gekom het wat wys hoe werknemers van die regering se uitgebreide openbare werke-program kospakkies vanaf ʼn vragmotor aflaai by die woning wat glo... Lees verder


Lesufi se reaksie dat hy wil saamwerk met nie-regeringsorganisasies rakende voedselhulp is ‘n stap in die regte rigting

2020-05-07
Die Redaksie

"Luidens mediaberigte het Panyaza Lesufi, waarnemende Gautengse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, aangedui dat die werk van nie-regeringsorganisasies onontbeerlik is en dat hy graag in gesprek wil tree om 'n middelgrond te vind," sê adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in... Lees verder


ANC neem met oorregulering van voedselhulp-organisasies blaadjie uit Stalin se Holodomor-boek oor verhongering van bevolking

2020-05-19
Die Redaksie

"Die ANC se oorregulering van voedselhulp in ʼn land waar meer as ʼn derde van die bevolking werkloos was voor die vernietigende effek van die inperkingsregulasies op die ekonomie, jaag spoke op van Stalin se verhongering van die Oekraïnse bevolking in die jare 1932-32 waarin tussen 2,5 en 7,5... Lees verder


Lesufi verslap regulasies oor uitdeel van kos na versoek van VF Plus

2020-05-29
Adv Anton Alberts

Die waarnemende Gautengse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, Panyaza Lesufi, het geen ander keuse gehad as om gehoor te gee aan die VF Plus se versoek om dié departement se regulasies oor die verspreiding van kos in die provinsie te skrap nie.

Die party het twee weke gelede Lesufi versoek... Lees verder


VF Plus verwelkom minister van maatskaplike ontwikkeling se opklaring van onduidelikheid met verspreiding van kospakkies

2020-05-29
Tammy Breedt

Die VF Plus verwelkom na weke van onsekerheid, die kategoriese versekering van die minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu, dat geen organisasies sonder winsoogmerk of gemeenskapsorganisasies verhinder mag word om kospakkies onder behoeftige en honger mense te versprei nie.

Dié ... Lees verder