Soek Resultate - "Korrupsie"
2019-11-11
Dr Pieter Groenewald
ʼn Voorbeeld van die vermorsing van belastinggeld, soos die onderwys-LUR vir KwaZulu-Natal wat ʼn ampsmotor huur teen R90 000 per maand, wys dat die uitsprake van president Cyril Ramaphosa en sy minister van finansies, Tito Mboweni, oor staatsbesteding en korrupsie net leë woorde is.
Indien die ... Lees verder
2019-11-25
Marcelle Maritz
Die VF Plus verwelkom die ondersoek van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) na korrupsie in Limpopo.
Die SOE het vandag op die kantore van Lepelle Noordelike Waterraad toegeslaan en op dokumente beslag gelê wat glo dui op miljarde rand se beweerde tenderbedrog met die groot... Lees verder
2020-05-20
Die Redaksie
"Skokkende bewerings van wydverspreide korrupsie onder die dekmantel van die COVID-19-pandemie kom toenemend onder die aandag van die VF Plus en die party is bekommerd oor die stroping van die rampfonds en die staatskoffers wat in die afsienbare toekoms ʼn groter krisis kan raak as die pandemie... Lees verder
2020-06-25
De Wet Nel
Die VF Plus verwelkom die erkenning van die premier van Noordwes, dr. Job Mokgoro, dat die plasing van munisipaliteite onder administrasie in ‘n poging om dienslewering te verbeter en korrupsie te beveg, tot dusver misluk het.
Die premier het tydens ‘n vergadering van die wetgewer... Lees verder
2020-07-15
Wouter Wessels
(Parlementêre debat: Begroting-wysigingswetsontwerp)
Die ANC-regering moet kennis neem van belastingbetalers se weersin om aan te hou betaal vir dienste wat nie bestaan nie en om toe te sien hoe hul swaarverdiende belastinggeld verdeel word onder korrupte en onbevoegde owerhede net om... Lees verder
2020-07-15
Die Redaksie
"Die ANC-regering moet kennis neem van belastingbetalers se weersin om aan te hou betaal vir dienste wat nie bestaan nie en om toe te sien hoe hul swaarverdiende belastinggeld verdeel word onder korrupte en onbevoegde owerhede net om vermors en gesteel te word," het Wouter Wessels, VF Plus-LP en... Lees verder
2020-07-22
Michal Groenewald
(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede)
Geld opsigself maak nie saak nie. Die waarde lê opgesluit in die aanwending daarvan, en belastingbetalers het daarom rede om ontevrede te voel oor die wyse waarop hul... Lees verder
2020-07-22
Die Redaksie
"Geld opsigself maak nie saak nie. Die waarde lê opgesluit in die aanwending daarvan, en belastingbetalers het daarom rede om ontevrede te voel oor die wyse waarop hul belastinggeld aangewend word. Van dienste is feitlik nie sprake nie terwyl bedrog en korrupsie aan die orde van die dag is,"... Lees verder
2020-07-23
Jaco Mulder
(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir justisie en grondwetlike ontwikkeling)
Die VF Plus wil die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola daaraan herinner dat dié departement veronderstel is om die Grondwet van Suid-Afrika en die oppergesag van die reg te... Lees verder
2020-07-24
Dr Pieter Groenewald
President Cyril Ramaphosa se aankondiging dat alle openbare skole vir vier weke sluit is nie onverwags nie. Dit dui weereens op die invloed van vakbonde op die regering se besluitneming en is 'n veralgemeende benadering tot 'n komplekse probleem.
Die besluit is teleurstellend, omdat daar skole is... Lees verder