Soek Resultate - "Korrupsie"

Departement van justisie moet oppergesag van reg handhaaf en beskerm, ook wat vervolging van staatskaping en korrupsie betref

2020-07-23
Jaco Mulder

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir justisie en grondwetlike ontwikkeling)

Die VF Plus wil die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola daaraan herinner dat dié departement veronderstel is om die Grondwet van Suid-Afrika en die oppergesag van die reg te... Lees verder


Ramaphosa systap steeds korrupsie

2021-02-18
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa systap in sy repliek na die staatsrede steeds die grootste probleem in Suid-Afrika, naamlik korrupsie deur nie te reageer op die vrae wat die VF Plus Dinsdag hieroor aan hom gestel het nie.

Hy wou ook nie antwoord op ’n direkte vraag oor moontlike presidensiële ... Lees verder


Premier van Mpumalanga kry tien werksdae om vrae oor ‘n omstrede grondtransaksie te beantwoord

2021-03-25
Werner Weber

Die speaker van Mpumalanga se wetgewer, Makhosazane Masilela, het die onderneming aan die VF Plus gegee om die ANC se uitvoerende gesag tot verantwoording te roep rakende ‘n omstrede grondtransaksie in Mbombela.

Masilela het die premier, Refilwe Mtsweni-Tsipane, beveel om binne tien werksdae ... Lees verder


Vryheidsdag-2021: Alhoewel Suid-Afrikaners Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie

2021-04-27
Die Redaksie

"Alhoewel Suid-Afrikaners vanjaar weer Vryheidsdag vier, is hulle nie werklik vry nie. Mense moenie die misplaaste idee hê dat blote stemreg jou vryheid gee nie. Suid-Afrika is te vasgevang in korrupsie, misdaad, armoede en werkloosheid om vry te wees," sê dr. Pieter Groenewald, VF... Lees verder


Mkhondo-inwoners vra VF Plus om namens hulle in te tree by provinsiale wetgewer

2021-06-30
Werner Weber

Inwoners van die Mkhondo-plaaslike munisipaliteit (Amsterdam, eMkhondo / Piet Retief) het tydens 'n openbare vergadering die afgelope naweek, hul misnoeë met die munisipaliteit se onvermoë om dienste te lewer en korrupsie uit te roei, teenoor die VF Plus uitgespreek.

Hulle het ook die... Lees verder


Justisie het genoeg fondse nodig om te funksioneer en oppergesag van die reg te handhaaf

2022-05-17
Jaco Mulder

(Begrotingsdebat in parlement: Justisie en grondwetlike ontwikkeling)

Die verminderde salarisbegroting van die departement van justisie is ’n refleksie op die regering se vermoë om die Grondwet te handhaaf en die publiek teen misdaad te beskerm.

Sonder behoorlike befondsing sal die... Lees verder


ANC-regering in die Noord-Kaap oortree landswette tot nadeel van belastingbetalers

2020-08-22
Michal Groenewald

Tydens ‘n vergadering van die parlementêre komitee oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) waar onder meer die stand van munisipaliteite in die Noord-Kaap bespreek is, het die vernietigende impak van ANC-binnegevegte op dienslewering weer sterk na vore getree.

Die... Lees verder


Onaanvaarbaar dat die geneesheer-generaal skotvry afkom ná besit van ongelisensieerde vuurwapen

2020-08-26
Die Redaksie

Dit is onaanvaarbaar dat die geneesheer-generaal en hoof van Suid-Afrika se militêre gesondheidsdiens, lt.genl. Zola Dabula, skotvry kon afkom nadat hy vroeër vanjaar in hegtenis geneem is en ʼn nag in die Temba-polisieselle deurgebring het weens die besit van ʼn ongelisensieerde... Lees verder


VF Plus verwelkom inhegtenisneming van die burgemeester van JB Marks-munisipaliteit

2020-10-23
Matthys van Tonder

Die VF Plus verwelkom die vervolging en inhegtenisneming van mnre. Kgotso Khumalo en Cyril Henry, onderskeidelik die burgemeester en ‘n senior direkteur in die JB Marks-plaaslike munisipaliteit.

Die Valke het hulle in hegtenis geneem en hulle het vanoggend voor die hof in Potchefstroom... Lees verder


VF Plus verwelkom uitvoerende burgemeester van Govan Mbeki se bedanking

2020-10-29
Aranda Nel-Buitendag

Die VF Plus verwelkom die bedanking van die uitvoerende burgemeester, Thandi Ngxonono, van die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) en die ontbinding van haar hele burgemeesterskomitee. Die party is van mening dat... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 104 105 »