Soek Resultate - "Korrupsie"
2020-07-31
Amanda de Lange
Die VF Plus verwelkom die aankondiging dat die Gautengse LUR vir gesondheid, dr. Bandile Masuku en sy vrou, Loyiso Lugayeni-Masuku, Johannesburgse burgemeesterskomiteelid vir korporatiewe en gedeelde dienste, op verpligte verlof geplaas is hangende 'n ondersoek na Covid-19-tenderongerymdhede met... Lees verder
2021-02-16
Awie Erasmus
Die VF Plus moedig die publiek aan om van die Tshwane-metroraad se fluitjieblaas-geleentheid gebruik te maak om korrupsie en bedrog uit te roei.
Hierdie deelname-proses is ‘n bewys van die metroraad se vasberadenheid om enige ongerymdhede te ontbloot wat afbreuk doen aan goeie, effektiewe,... Lees verder
2021-03-02
Marcelle Maritz
(Debat oor Limpopo-provinsiale rede)
Die premier van Limpopo, Stanley Mathabatha, leef in ʼn droomwêreld waar hy groot drome oor die toekoms droom terwyl hy Covid-19 voorhou as die rede vir die daaglikse korrupsie en agteruitgang van die provinsie.
Planne sonder optrede is waardeloos. Die... Lees verder
2021-03-09
Marcelle Maritz
Na ses jaar van volgehoue druk deur die VF Plus in Limpopo het pres. Cyril Ramaphosa ‘n proklamasie onderteken wat die spesiale ondersoekeenheid (SOE) magtig om beweerde korrupsie en wanadministrasie by die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Mokopane / Potgietersrus) te ondersoek en om... Lees verder
2021-04-08
Michal Groenewald
Die jongste verslag van die ouditeur generaal (OG) oor die stand van finansiële bestuur en aanspreeklikheid in provinsiale departemente in Noordwes, bevestig die diepgewortelde kultuur van wanbestuur, korrupsie en wanbesteding in dié provinsie.
Onder die ANC-regering is die totaal vir... Lees verder
2021-04-28
Dr Pieter Groenewald
Pres. Cyril Ramaphosa se getuienis voor die Zondo-kommissie oor kaderontplooiing, bevestig die deurlopende standpunt van die VF Plus dat regstellende aksie (RA) nie aanvaarbaar is nie en dat dit afgeskaf moet word.
RA is nie gegrond op meriete nie en die enigste oplossing om die staatsdiens reg te ... Lees verder
2021-04-28
Die Redaksie
"Pres. Cyril Ramaphosa se getuienis voor die Zondo-kommissie oor kaderontplooiing, bevestig die deurlopende standpunt van die VF Plus dat regstellende aksie (RA) nie aanvaarbaar is nie en dat dit afgeskaf moet word," sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus.
"RA is nie gegrond op... Lees verder
2021-08-30
Marcelle Maritz
Die VF Plus in Limpopo verwelkom die inhegtenisneming vanoggend van amptenare en sakelui deur die Valke vir beweerde korrupsie by die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit (Mokopane/Potgietersrus). Verdere inhegtenisnemings word binnekort verwag.
Die inhegtenisname van amptenare van die... Lees verder
2019-11-11
Dr Pieter Groenewald
ʼn Voorbeeld van die vermorsing van belastinggeld, soos die onderwys-LUR vir KwaZulu-Natal wat ʼn ampsmotor huur teen R90 000 per maand, wys dat die uitsprake van president Cyril Ramaphosa en sy minister van finansies, Tito Mboweni, oor staatsbesteding en korrupsie net leë woorde is.
Indien die ... Lees verder
2020-06-25
De Wet Nel
Die VF Plus verwelkom die erkenning van die premier van Noordwes, dr. Job Mokgoro, dat die plasing van munisipaliteite onder administrasie in ‘n poging om dienslewering te verbeter en korrupsie te beveg, tot dusver misluk het.
Die premier het tydens ‘n vergadering van die wetgewer... Lees verder