Soek Resultate - "Korrupsie"
2020-07-29
Die Redaksie
"Die VF Plus wil sy boodskap herhaal dat die belastingbetalers van Suid-Afrika weerstandig begin raak teen die regering se vermorsing van belastinggeld. Hulle wil nie meer betaal as dienste nie gelewer word en belastinggeld gesteel word nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
"Die... Lees verder
2020-08-03
Wouter Wessels
Die VF Plus verwelkom die eis wat ingestel is teen voormalige raadslede, voorsitters en uitvoerende amptenare van Eskom om geld wat deur korrupsie by die kragvoorsiener verlore geraak het, te herwin.
Die verweerders in die siviele eis sluit ook in die voormalige minister van minerale hulpbronne en ... Lees verder
2020-08-03
Die Redaksie
"Die VF Plus verwelkom die eis wat ingestel is teen voormalige raadslede, voorsitters en uitvoerende amptenare van Eskom om geld wat deur korrupsie by die kragvoorsiener verlore geraak het, te herwin," sê Wouter Wessels, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare ondernemings.
"Die... Lees verder
2020-08-19
Amanda de Lange
Die VF Plus is geensins verbaas oor die hofverskyning van Stanley Khanyile, munisipale bestuurder van die Sedibeng-distriksmunisipaliteit, in die King William’s Town-landdroshof op klagte van bedrog, diefstal en geldwassery nie aangesien die Gautengse wetgewer ook reeds besig was met ‘n ... Lees verder
2021-03-16
Erns Kleynhans
Die VF Plus verwelkom president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die spesiale ondersoekeenheid (SOE) ‘n omvattende ondersoek moet doen na korrupsie en wanbestuur in Noordwes se departement vir openbare werke en paaie.
Inwoners van Noordwes ly vir jare reeds onder swak dienslewering en die ... Lees verder
2022-03-02
Jaco Mulder
Die minister van handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, moet aan die parlement verantwoording doen vir die grootskaalse korrupsie van nagenoeg R300 miljoen in sy departement deur die Nasionale Loteryeraad (NLR).
Dit volg op ʼn verslag van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) wat Woensdag... Lees verder
2022-06-14
Werner Weber
Die VF Plus verwelkom die inhegtenisname van twee hooggeplaaste regeringsamptenare van Mpumalanga verlede week rakende beweerde bedrog, maar dit plaas opnuut die kollig op die noodsaaklikheid van leefstyloudits vir amptenare en politieke ampsdraers.
Die departementshoof van Mpumalanga se... Lees verder
2020-07-15
Wouter Wessels
(Parlementêre debat: Begroting-wysigingswetsontwerp)
Die ANC-regering moet kennis neem van belastingbetalers se weersin om aan te hou betaal vir dienste wat nie bestaan nie en om toe te sien hoe hul swaarverdiende belastinggeld verdeel word onder korrupte en onbevoegde owerhede net om... Lees verder
2020-07-15
Die Redaksie
"Die ANC-regering moet kennis neem van belastingbetalers se weersin om aan te hou betaal vir dienste wat nie bestaan nie en om toe te sien hoe hul swaarverdiende belastinggeld verdeel word onder korrupte en onbevoegde owerhede net om vermors en gesteel te word," het Wouter Wessels, VF Plus-LP en... Lees verder
2020-07-31
Fanie du Toit
(Debat in NRP oor Aangepaste begrotingswetsontwerp)
Die regering het toegelaat dat Covid-19-hulpfondse, wat veronderstel was om aangewend te word om Suid-Afrikaners se nood en lyding te verlig, geplunder word deur dieselfde mense wat provinsiale en plaaslike regerings in die in afgrond bestuur... Lees verder