Soek Resultate - "KobusHoffman"

VF Plus sal stappe neem oor verval van Gautengse dieretuine

2019-07-09
Die Redaksie

Die VF Plus is toenemend bekommerd oor die verval en agteruitgang van dieretuine in Gauteng.

"Die party sal die aangeleentheid in die Gautengse wetgewer ter tafel lê en sodoende verseker dat daar spoedig antwoorde en oplossings gevind word vir die probleme wat die dieretuine ervaar,"... Lees verder


Onluste in Gauteng laat sitting by Gautengse wetgewer verdaag

2019-09-03
Die Redaksie

‘n Sitting van die Gautengse wetgewer is vandag uitgestel om lede van die uitvoerende komitee die geleentheid te gee om die huidige onlussituasie in die provinsie wat veral Johannesburg en Pretoria lamlê, op grondvlak aan te spreek.

Die VF Plus sou vandag in ‘n toespraak klem... Lees verder


Johannesburg en Ekurhuleni se burgemeesterskomiteelede vir veiligheid en sekuriteit moet aan Gautengse wetgewer verduidelik oor misdaadbekamping

2019-09-03
Die Redaksie

Die Gautengse wetgewer se komitee vir gemeenskapsveiligheid is merkbaar besorg oor die veiligheid van inwoners en het burgemeesterskomiteelede van Johannesburg en Ekurhuleni gevra om hul misdaadvoorkomingsplanne aan die komitee te kom verduidelik.

Die komitee is ook bekommerd oor hoe die... Lees verder


Amy’Leigh se ontvoerders verdien die hoogste straf

2019-09-05
Die Redaksie

Die VF Plus deel die blydskap oor die terugvind van klein Amy’Leigh de Jager (6) van Vanderbijlpark, maar vind dit onrusbarend dat persone wat moontlik moes help om haar veilig te hou, betrokke was.

"Die vermetelheid en wreedheid wat  met die ontvoering gepaard gegaan het, kan onder... Lees verder