Koalisieregering in Ekurhuleni sal toesien dat kontrakte nie onregmatig toegeken word
2022-08-30
Karl Rautenbach
Die VF Plus het sy misnoeë uitgespreek met die vrugtelose en ongemagtigde uitgawes wat die vorige ANC-beheerde Ekurhuleni-metroraad aangegaan het met ʼn kontrak van R46 miljoen vir chemiese toilette.
Die kontrak wat in Januarie 2015 goedgekeur is, is vier keer daarna ongemagtig hernu. Die... Lees verder