Soek Resultate - "Kaapstad"

Sinlose klipdood van Kaapse onderwyseres skok

2019-11-28
Dr Corné Mulder

Die VF Plus het met afgryse verneem van die sinlose dood van ʼn onderwyseres in die Paarl, mev. Michele Pietersen (58) wat vanoggend dood is toe ʼn persoon langs die pad ʼn klip deur die ruit van die motor gegooi het waarin sy en haar man, mnr. Anton Pietersen, gery het.

Luidens ʼn mediaberig was mev. ... Lees verder