2019-11-11
Dr Pieter Groenewald
Ε Voorbeeld van die vermorsing van belastinggeld, soos die onderwys-LUR vir KwaZulu-Natal wat Ε ampsmotor huur teen R90 000 per maand, wys dat die uitsprake van president Cyril Ramaphosa en sy minister van finansies, Tito Mboweni, oor staatsbesteding en korrupsie net leë woorde is.
Indien die ... Lees verder
2020-05-18
Jaco Mulder
Teen die agtergrond van die kultuur van stroping en korrupsie wat onder ANC-bewind vaardig geraak het, was grootskeepse korrupsie met tenderprosesse tydens die Covid-19-pandemie te wagte. Die VF Plus verwelkom daarom die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se ondersoek oor die aangeleentheid.
Tydens... Lees verder
2020-07-05
Dr Pieter Groenewald
Die grusame realiteit van plaasmoord is nou lank genoeg ontken en misken in die groter Suid-Afrikaanse gemeenskap en deur die ANC- regering en die tyd het lankal aangebreek dat president Cyril Ramaphosa dit erken en daadwerklik optree.
In die jongste voorval van ‘n vlaag aanvalle en moorde... Lees verder
2020-09-22
Dr Pieter Groenewald
Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitlatings dat boere nie moet kla as hulle seerkry nie, is niks anders nie as subtiele aanhitsing tot geweld ten boere. Dit is duidelik dat die minister kant kies en hy blaas op hierdie wyse geweld aan tussen boere en grondbesetters.
Wat gister se... Lees verder
2020-09-22
Die Redaksie
"Die minister van polisie, Bheki Cele, se uitlatings dat boere nie moet kla as hulle seerkry nie, is niks anders nie as subtiele aanhitsing tot geweld ten boere. Dit is duidelik dat die minister kant kies en hy blaas op hierdie wyse geweld aan tussen boere en grondbesetters," sê dr. Pieter... Lees verder