Soek Resultate - "JacoMulder"

Geweldpleging: Buitengewone maatreëls is noodsaaklik in buitengewone omstandighede

2019-09-03
Die Redaksie

Die geweld wat tans in Gauteng en elders in die land afspeel dui daarop dat die ANC-regering reeds gefaal het en nie langer in staat is om te regeer nie.

"Die grootskaalse immigrasie van mense na Gauteng vanuit ander provinsies en elders uit Afrika, endemiese korrupsie en onvoldoende ekonomiese... Lees verder


Brexit: Regering moet eers eie huis in orde kry om ekonomie te laat groei

2019-09-17
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die feit dat ʼn onderhandelde ooreenkoms bereik is tussen Suid-Afrika en Brittanje gegewe die onsekerheid oor enige Brexit-ooreenkoms. Nogtans lê Suid-Afrika se ekonomiese welvaart in sy eie hande," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van handel en... Lees verder


President moet ingryp by verswakte SOE

2019-10-16
Jaco Mulder

President Cyril Ramaphosa moet dringend ingryp om die sukkelende Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) van ondergang te red.

Tydens die voorlegging hierdie week van die eenheid se jaarverslag in die parlement deur adv. Andy Mothibi, hoof van die SO, het dit aan die lig gekom dat die eenheid, wat... Lees verder


President moet ingryp by verswakte spesiale SOE

2019-10-16
Die Redaksie

"President Cyril Ramaphosa moet dringend ingryp om die sukkelende Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) van ondergang te red," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van justisie.

"Tydens die voorlegging hierdie week van die eenheid se jaarverslag in die parlement deur adv. Andy Mothibi,... Lees verder


Staatskaping-vangnet laat te veel wegkom

2019-10-24
Die Redaksie

"Die gate in die vangnet wat staatskapers moet vastrek, is te wyd en laat die oorgrote meerderheid oortreders wegkom. Die fokus is op hoë profiel-oortreders terwyl elke oortreder, groot en klein, verantwoording moet doen," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van justisie en... Lees verder


VSA-aankondiging oor handel wys hy hou ANC-regering met ‘n vergrootglas dop

2019-10-28
Die Redaksie

"Handelsverdrae tussen Suid-Afrika en lande in Afrika en oorsee, kan ernstig in die gedrang kom weens die skadelike en ondeurdagte beleidsrigting van die ANC," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van handel en nywerheid.

"Die Amerikaanse regering het pas aangekondig dat die... Lees verder


Binnelandse sake se dienslewering is R2 miljard in die rooi

2019-11-13
Jaco Mulder

(Begrotingsverslag in parlement: Binnelandse sake)

 

Wanneer ʼn staatsdepartement eise van R2 miljard in die gesig staar weens swak dienslewering, is kommentaar oor die funksionaliteit van die onderneming waarskynlik oorbodig.

Dit terwyl die rol wat die departement speel – in hierdie... Lees verder


Swak beleidsrigtings, staatskaping en korrupsie benadeel werkskepping

2019-11-13
Jaco Mulder

Die gevolge van die ANC-regering se swak beleidsrigtings, staatskaping en korrupsie kan duidelik gesien word in die jaarverslag van die Industriële-ontwikkelingskorporasie (IOK) wat vandag voor die parlementêre portefeulkekomitee vir handel en nywerheid ter tafel gelê is.

Die... Lees verder


Sluiting van Saldanha Staal plaas regering onder druk om invoertariewe op staal aan te pas

2019-11-13
Jaco Mulder

Die Suid-Afrikaanse regering word onafwendbaar onder druk geplaas om invoertariewe op staal vir buitelandse rolspelers te verhoog na die aankondiging van die eienaar van Saldanha Staal, ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) dat die aanleg buite Saldanha aan die Weskus gaan sluit met sowat 1000... Lees verder


Sluiting van Saldanha Staal plaas regering onder druk om invoertariewe op staal aan te pas

2019-11-13
Die Redaksie

"Die Suid-Afrikaanse regering word onafwendbaar onder druk geplaas om invoertariewe op staal vir buitelandse rolspelers te verhoog na die aankondiging van die eienaar van Saldanha Staal, ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) dat die aanleg buite Saldanha aan die Weskus gaan sluit met sowat 1000... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 13 14 »