Soek Resultate - "HoërOnderwys"
2019-10-29
Dr. Wynand Boshoff
Die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, wil nie alleenlik openbare universiteite nie, maar ook private hoër onderwysinstellings, vir kulturele onderdrukking gebruik.
Dit is die enigste redelike afleiding wat gemaak kan word na aanleiding van dr. Nzimande se onlangse antwoorde ... Lees verder
2019-10-29
Die Redaksie
"Die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, wil nie alleenlik openbare universiteite nie, maar ook private hoër onderwysinstellings, vir kulturele onderdrukking gebruik," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van hoër onderwys.
"Dit is die enigste redelike ... Lees verder
2019-11-19
Dr. Wynand Boshoff
(Begrotingsverslag in parlement: Hoër onderwys)
Hoër Onderwys is by uitstek die staatsdepartement wat jongmense vir die werksplek voorberei. Strydig met baie mense se verwagting, is dit uit 'n indiensnemingsoogpunt meer waardevol om graad nege met 'n tegniese kwalifikasie te... Lees verder
2020-01-24
Dr. Wynand Boshoff
Al spog die minister van hoër onderwys en opleiding, dr. Blade Nzimande, daarmee dat gratis naskoolse onderwys reeds 'n werklikheid is in Suid-Afrika, beskou die VF Plus dit nie as oordeelkundig nie.
Die minister het by 'n bekendstelling in Pretoria van die departement se gereedheid vir die... Lees verder
2020-01-27
Die Redaksie
"Al spog die minister van hoër onderwys en opleiding, dr. Blade Nzimande, daarmee dat gratis naskoolse onderwys reeds 'n werklikheid is in Suid-Afrika, beskou die VF Plus dit nie as oordeelkundig nie," sê Wynand Boshoff, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van hoër onderwys.
"Die... Lees verder
2020-03-03
Dr. Wynand Boshoff
Die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, se verklaring oor gereedheid vir die akademiese jaar in sy departement, het die grondliggende dilemma van die regering se beleid ontbloot: Dit is dat die staat wel vir die verskaffing van hoër onderwys verantwoordelik is, maar nie vir... Lees verder
2020-03-03
Die Redaksie
"Die minister vir hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, se verklaring oor gereedheid vir die akademiese jaar in sy departement, het die grondliggende dilemma van die regering se beleid ontbloot: Dit is dat die staat wel vir die verskaffing van hoër onderwys verantwoordelik is, maar nie vir... Lees verder
2020-03-11
Dr. Wynand Boshoff
Die ANC beskou Afrikaans steeds as ʼn hindernis in die toegang tot hoër onderwys blyk dit uit ʼn antwoord op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus aan die adjunkminister vir hoër onderwys, mnr. Buti Manamela.
Die vraag was egter watter maatreëls die regering reeds getref het om... Lees verder
2020-03-13
Dr. Wynand Boshoff
Die departement van hoër onderwys se kwartaalverslag van 2019 is 'n mikroweergawe van die toestand van Suid-Afrika as geheel.
Verskeie beplande uitsette in hierdie periode (April tot Julie), is nie behaal nie. Die ergste is die onderhoudsprogram, waar slegs 2,7% van die jaarlikse begroting... Lees verder
2020-03-24
Dr. Wynand Boshoff
Die inperking van beweging in Suid-Afrika wat president Cyril Ramaphosa op 23 Maart aangekondig het, beëindig heel moontlik die akademiese jaar van talle studente. Universiteite in Suid-Afrika het die akademiese jaar stormagtig afgeskop, met slegs agt uit 26 universiteite wat geen ontwrigting... Lees verder