Soek Resultate - "HoërOnderwys"

Ouditeur-generaal waarsku oor kollege se lewensvatbaarheid: Vooruitsigte vir die Noord-Kaapse platteland al bleker

2020-11-04
Dr. Wynand Boshoff

In 'n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee vir hoër onderwys, het die ouditeur-generaal (OG) vandag gewaarsku dat die Northern Cape Rural FET College nie lewensvatbaar is nie. Dié instelling het volgens die voorlegging nie alleen in die 2019/20-boekjaar 'n... Lees verder


Openbare en onafhanklike instellings vir hoër onderwys: VF Plus eis gelyke erkenning vir gelyke werk

2021-03-17
Dr. Wynand Boshoff

Volgens wet word hoër (tersiêre) onderwysinstellings wat aan die staat behoort, toegelaat om "universiteite" genoem te word, terwyl dié in privaatbesit as "instellings van hoër onderwys" bekend moet staan.

Hoewel onafhanklike instellings van hoër onderwys grade mag... Lees verder


‘n Hegte verhouding tussen opleidinginstansies en die gemeenskap is die wenstrategie wat hoër onderwys en opleiding nie wil volg nie

2021-05-13
Werner Weber

(Begrotingsposdebat in parlement: Hoër onderwys en opleiding)

Die departement van hoër onderwys en opleiding volg ontoepaslike ideologiese uitgangspunte, wat die harde werk van talle rolspelers neutraliseer. Eerder as gratis hoër onderwys, moet toeganklike lenings toegestaan word;... Lees verder


Akademia se nuwe fakulteit vir opvoedkunde: So word Afrikaans se hoër funksies verseker

2021-10-05
Dr. Wynand Boshoff

Die private hoër onderwysinstelling, Akademia, het sy toewyding tot die toekoms van Afrikaans getoon deur gister 'n fakulteit vir opvoedkunde bekend te stel.

Niks toon vertroue in die toekoms soos om in die opvoeding van volgende geslagte te belê nie. Die Vryheidsfront Plus wens... Lees verder


Dr. Nkosinathi Sishi nuwe direkteur-generaal vir hoër onderwys: VF Plus verwelkom stabiliteit, maar gevaarligte flikker

2021-10-06
Dr. Wynand Boshoff

Dr. Nkosinathi Sishi is as direkteur-generaal vir hoër onderwys aangestel nadat die vorige direkteur-generaal, mnr. Gwebikundla Qonde, op 23 Julie vanjaar geskors is.

Qonde het sy skorsing in die arbeidshof bestry, waar uitspraak teen hom op 7 September gevolg het.

Intussen was die... Lees verder


« 1 2 3 »