2021-03-04
Danie Coetzee
(Debat oor Noord-Kaapse provinsiale rede)
Die Noord-Kaap kan ontwikkel van 'n ekonomiese randgebied in Suid-Afrika, tot 'n florerende provinsie waarvan die positiewe uitwerking ver buite die provinsiale grense strek. Oorvloedige hernubare energie kan hierdie transformasie aandryf, maar dan moet... Lees verder
2021-05-18
Dr. Wynand Boshoff
(Begrotingsposdebat in parlement: Minerale hulpbronne en energie)
Om mynbou en energie te beplan en te reguleer, is die doel van die departement van minerale hulpbronne en energie. Tog lyk dit asof daar geen visie in die departement is nie. Dit is wat 'n mens kan aflei uit wat in die praktyk in... Lees verder
2021-06-29
Die Redaksie
Die VF Plus vind dit onaanvaarbaar dat huishoudings in die eThewkini-metroraad (Durban en omgewing) wat verkies om van hernubare energie gebruik te maak, maar steeds aan die metro se rugsteunstelsel verbind is, meer vir elektrisiteit moet betaal.
Elektrisiteitstariewe in die eThekwini-metro styg... Lees verder
2021-11-18
Dr. Wynand Boshoff
Die VF Plus het die COP26 klimaatsberaad in Glasgow, Skotland met belangstelling dopgehou. Van spesifieke belang is die uiteenlopende reaksie vanuit regeringskringe oor die aanbod van welvarende lande om sowat R106 miljard vir 'n "regverdige oorgang" na 'n koolstofneutrale energiebedeling in... Lees verder
2021-11-25
Dr. Wynand Boshoff
In 'n vraag-en-antwoordsessie in die nasionale vergadering het president Cyril Ramaphosa die standpunte ingeneem wat die VF Plus reeds etlike jare bevorder. Hoewel die party graag sal glo dat die president na hom geluister het, is die werklikheid waarskynlik dat hy bloot dieselfde werklikheid... Lees verder
2022-04-08
Danie Coetzee
Eskom se bekendmaking van die skokkende bedrae wat munisipaliteite in die Noord-Kaap aan hom skuld, bied ook ʼn geleentheid aan munisipaliteite om Eskom se krag en mag te sny.
Luidens berigte skuld 18 munisipaliteite Eskom gesamentlik R2,8 miljard.
Die groot sondebokke is die Kai! Garib-... Lees verder