Soek Resultate - "HeloiseDenner"

Afgedankte perlemoen-adjunkdirekteur-generaal in nuwe pos is skokkend: VF Plus eis dat strafregtelike stappe ingestel word

2019-12-06
Die Redaksie

"In ʼn skokkende voorbeeld van die ANC se omarming van onaanvaarbare en waarskynlik misdadige optrede, is ‘n adjunkdirekteur-generaal in ’n toppos in die Oos-Kaapse regering aangestel skaars vyf dae nadat sy weens diefstal by haar vorige departement afgedank is," sê Heloïse... Lees verder


Suid-Afrikaanse sport sal dieselfde pad loop as SAL, Eskom met ANC-inmenging

2019-12-23
Heloïse Jordaan

Die Wysigingswetsontwerp op Sport en Ontspanning wat verlede week gepubliseer is, is niks anders nie as 'n poging van die ANC-regering om sport te nasionaliseer en sodoende die party se ideologie weereens ten koste van die land uit te bou en te bevorder nie.

Die ANC het telkemale al bewys dat hy... Lees verder


Suid-Afrikaanse sport sal dieselfde pad loop as SAL, Eskom met ANC-inmenging

2019-12-23
Die Redaksie

"Die Wysigingswetsontwerp op Sport en Ontspanning wat verlede week gepubliseer is, is niks anders nie as 'n poging van die ANC-regering om sport te nasionaliseer en sodoende die party se ideologie weereens ten koste van die land uit te bou en te bevorder nie," sê Heloïse Denner, VF... Lees verder


Onveranderde werkloosheidskoers bewys ekonomiese agteruitgang

2020-02-11
Die Redaksie

"Die onveranderde werkloosheidskoers van 29,1% vir die vierde kwartaal van 2019 is kommerwekkend, maar ʼn groter rede tot kommer is die feit dat die persentasie mense wat vir ‘n jaar of langer werkloos is, oor die afgelope tien jaar met sowat 60% toegeneem het," sê Heloïse Denner,... Lees verder


SASA-II en departement van sport vernietig Down Sindroom-atlete se drome

2020-02-17
Die Redaksie

"Die Suid-Afrikaanse sportvereniging vir verstandelik gestremde atlete (SASA-II) het hierdie atlete gruwelik in die steek gelaat. Weens swak bestuur en onbeholpenheid mag dié atlete nie later vanjaar aan die internasionale Trisomie-spele in Turkye deelneem nie," sê Heloïse Denner, ... Lees verder


Pollution in Moqhaka in the Free State: Concentration camp cemetery submerged in sewage

2020-02-25
Die Redaksie

The pollution at the Moqhaka Local Municipality (Kroonstad, Renovaal, Steynsrus, Vierfontein, Viljoenskroon) in the Free State has become so serious that the local memorial Anglo-Boer War concentration camp in Kroonstad, in particular the cemetery, is submerged in sewage.

In addition, the Vals... Lees verder