Soek Resultate - "HandelEnNywerheid"
2019-09-17
Die Redaksie
"Die VF Plus verwelkom die feit dat ʼn onderhandelde ooreenkoms bereik is tussen Suid-Afrika en Brittanje gegewe die onsekerheid oor enige Brexit-ooreenkoms. Nogtans lê Suid-Afrika se ekonomiese welvaart in sy eie hande," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van handel en... Lees verder
2019-10-28
Die Redaksie
"Handelsverdrae tussen Suid-Afrika en lande in Afrika en oorsee, kan ernstig in die gedrang kom weens die skadelike en ondeurdagte beleidsrigting van die ANC," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van handel en nywerheid.
"Die Amerikaanse regering het pas aangekondig dat die... Lees verder
2019-11-13
Jaco Mulder
Die gevolge van die ANC-regering se swak beleidsrigtings, staatskaping en korrupsie kan duidelik gesien word in die jaarverslag van die Industriële-ontwikkelingskorporasie (IOK) wat vandag voor die parlementêre portefeulkekomitee vir handel en nywerheid ter tafel gelê is.
Die... Lees verder
2019-11-13
Die Redaksie
"Die Suid-Afrikaanse regering word onafwendbaar onder druk geplaas om invoertariewe op staal vir buitelandse rolspelers te verhoog na die aankondiging van die eienaar van Saldanha Staal, ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) dat die aanleg buite Saldanha aan die Weskus gaan sluit met sowat 1000... Lees verder
2019-11-13
Die Redaksie
"Die gevolge van die ANC-regering se swak beleidsrigtings, staatskaping en korrupsie kan duidelik gesien word in die jaarverslag van die Industriële-ontwikkelingskorporasie (IOK) wat vandag voor die parlementêre portefeulkekomitee vir handel en nywerheid ter tafel gelê is,"... Lees verder
2019-11-26
Jaco Mulder
Die eens trotse Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) wat in 1945 gestig is en sedert Julie 2018 onder administrasie is, steier tans en kan binne 24 maande bankrot wees vanweë ‘n toenemende tekort aan fondse.
Die SABS het vandag in die parlement verslag gedoen aan die... Lees verder
2019-11-26
Jaco Mulder
"Die eens trotse Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) wat in 1945 gestig is en sedert Julie 2018 onder administrasie is, steier tans en kan binne 24 maande bankrot wees vanweë ‘n toenemende tekort aan fondse," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van handel en... Lees verder
2020-01-17
Die Redaksie
"Die VF Plus doen ‘n ernstige beroep om president Cyril Ramaphosa om die Wysigingswet op Kopiereg nie te onderteken," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van handel en nywerhede.
"Die VF Plus se mening is dat dit handelsverdrae tussen Suid-Afrika en lande in Afrika en oorsee ... Lees verder
2020-01-30
Jaco Mulder
Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (Obsa) mislei die Suid-Afrikaanse publiek deur op sy webwerf en publikasies te kenne te gee dat die bank daarop ingestel is om volhoubare sosio-ekonomiese ontwikkeling te bevorder en die lewenskwaliteit van mense in die Suider-Afrikaanse... Lees verder
2020-03-03
Die Redaksie
"Die wyse waarop die Suid-Afrikaanse regering sy beleid van Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) uitvoer, lei vir jare reeds tot ‘n uitvloei van noodsaaklike kundigheid uit die land," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van handel en nywerheid.
"Die VF Plus het die minister... Lees verder