Soek Resultate - "Grondwethof"

Grondwethof se opdrag dat Zuma moet getuig, stuur die regte boodskap

2021-01-28
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus verwelkom die beslissing van die Grondwethof dat oud-president Jacob Zuma voor die Zondo-kommissie moet verskyn om te getuig. Dit stuur die regte boodskap aan ander persone wat moontlik nog moet getuig dat hulle dit nie kan ontduik nie.

Daar moet nogtans seker gemaak word dat die... Lees verder


Grondwethof se opdrag dat Zuma moet getuig, stuur die regte boodskap

2021-01-28
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die beslissing van die Grondwethof dat oud-president Jacob Zuma voor die Zondo-kommissie moet verskyn om te getuig. Dit stuur die regte boodskap aan ander persone wat moontlik nog moet getuig dat hulle dit nie kan ontduik nie," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

... Lees verder

Zuma-vonnis ‘n oorwinning vir grondwetlike demokrasie

2021-06-29
Die Redaksie

"Vandag se uitspraak van die Grondwethof waarin oud-president Jacob Zuma tot onder meer 15 maande direkte gevangenisstraf gevonnis is vir minagting van die hof, is ’n oorwinning vir die grondwetlike demokrasie in Suid-Afrika," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die VF Plus... Lees verder


Vandag is D-dag vir voorleggings oor uitstel van 27 Oktober-munisipale verkiesing

2021-08-11
Dr Pieter Groenewald

Ingevolge ʼn direktief van die Grondwethof is vandag die laaste dag waarop partye en ander belanghebbendes voorleggings by dié hof kan indien ná die aansoek van die Verkiesingskommissie (OVK) om die kiesdatum van 27 Oktober vanjaar te laat uitstel na ’n latere datum.

Die VF Plus ... Lees verder


Hoofregter: Ontstellend dat mense soos Mkhwebane en Hlophe genomineer is

2021-10-04
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus vind dit ontstellend dat daar instellings en mense kan wees wat omstrede persone soos regter John Hlophe en die huidige openbare beskermer (OB), adv. Busisiwe Mkhwebane, kon nomineer vir die pos van hoofregter van Suid-Afrika.

Mkhwebane se onbevoegdheid as OB is van só ’n... Lees verder