Soek Resultate - "Grensposte"

ANC-regering se besluit om grensposte te sluit, los nie probleme op nie

2021-01-12
Jaco Mulder

Die regering se besluit om bloot die land se grensposte te sluit, bied geen oplossing vir die krisis wat die regering self geskep het nie.

Die departement van binnelandse sake se swak hantering van die situasie by van die land se grense met buurlande gedurende die feestydperk, waar motors in... Lees verder


ANC-regering se besluit om grensposte te sluit, los nie probleme op nie

2021-01-12
Die Redaksie

"Die regering se besluit om bloot die land se grensposte te sluit, bied geen oplossing vir die krisis wat die regering self geskep het nie," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van binnelandse sake.

"Die departement van binnelandse sake se swak hantering van die situasie by van die ... Lees verder