Soek Resultate - "Grafskending"

Nelson Mandelabaai-metroraad moet beskadigde grafte in Despatch-begraafplaas herstel

2021-06-02
Mnr. Piet Mey

Dis teleurstellend dat die Nelson Mandelabaai-metroraad (NMBM) met sy projek om begraafplase in die metro te beveilig, grafte in die Despatch-begraafplaas beskadig het in die proses om ‘n heining op te rig.

Die NMBM het ‘n 4km lange heining teen R6 miljoen om die begraafplaas opgerig... Lees verder


VF Plus verwelkom onthulling van nuwe borsbeeld van genl. De La Rey in Lichtenburg

2021-09-16
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die onthulling van die nuwe borsbeeld van genl. Koos de la Rey gister in Lichtenburg. Dit is ʼn presiese betonreplika van die bronsbeeld wat in April vanjaar van die graf gesteel is.

George Visser, die VF Plus se kandidaat in Lichtenburg vir die komende plaaslike... Lees verder