Soek Resultate - "GovanMbekiMunisipaliteit"

Bethal-inwoners slagoffers van munisipale wanbestuur

2020-04-03
Werner Weber

Ingevolge die Covid 19-regulasies mag dienste nie opgeskort word in die geval van ‘n geskil tussen ʼn munisipaliteit, kragvoorsieners en inwoners tydens die inperkingsperiode nie.

In Bethal heers egter bykans ʼn totale gebrek aan diens. Rommel in die strate word nie gereeld gehaal nie en die... Lees verder


Bethal: VF Plus vra kleiner, meer bestuurbare munisipale eenheid

2020-08-04
Werner Weber

Die VF Plus in Mpumalanga het met ‘n proses begin om Bethal, wat geteister word deur swak dienslewering en ‘n algemene verwaarlosing, as ‘n kleiner, meer bestuurbare munisipale eenheid daar te stel.

Die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit wat bestaan uit Bethal, Charl Cilliers,... Lees verder


Bethal, Mpumalanga: Ongedissiplineerde beamptes veroorsaak dalk skadelike kragonderbrekings

2020-08-22
Aranda Nel-Buitendag

Bethal het die afgelope week soms tot so lank as 24 uur geen kragvoorsiening gehad nie. Sake-ondernemings, ouetehuise en inwoners het groot ongerief en skade gely in die proses.

Volgens bronne in die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit het munisipale elektrisiëns moontlik doelbewus die krag... Lees verder


Eskom: Bethal-hospitaal moet ‘n direkte Eskom-kraglyn kry

2020-09-10
Werner Weber

Bronne in die Bethal-hospitaal het hul ernstige kommer uitgespreek oor die kragonderbrekings wat die inwoners en hospitaal die afgelope vyf maande teister en dit moet reggestel word.

Die VF Plus doen 'n beroep op die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle,... Lees verder


Druk van VF Plus lei tot betaling van R95 miljoen aan Eskom om Bethal se kragvoorsiening te verhoog

2020-09-15
Die Redaksie

Vanweë die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) se wanbetaling aan Eskom en die gevolge daarvan vir die inwoners, is daar weer hoop vir Bethal aangesien 'n betaling van R95 miljoen deur die Gert... Lees verder


VF Plus verwelkom uitvoerende burgemeester van Govan Mbeki se bedanking

2020-10-29
Aranda Nel-Buitendag

Die VF Plus verwelkom die bedanking van die uitvoerende burgemeester, Thandi Ngxonono, van die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) en die ontbinding van haar hele burgemeesterskomitee. Die party is van mening dat... Lees verder


Randwater verminder watervloei na Secunda weens wanbetaling deur Govan Mbeki-munisipaliteit

2021-01-18
Aranda Nel-Buitendag

Die vermindering van watervloei na Secunda in die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt) is die direkte oorsaak van wanbetaling aan Randwater. Na bewering het die aangepaste Covid-19-inperkingsregulasies het ook... Lees verder


Burgemeester van Govan Mbeki-munisipaliteit se munisipale rede net op stemwerwery gemik

2021-05-14
Aranda Nel-Buitendag

 

Die munisipale rede van die burgemeester van die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM), Nhlakanipho Zuma, is net gemik op opportunistiese stemwerwing vir die ANC met die komende plaaslike regeringsverkiesing en fokus glad nie op die wesenlike finansiële probleme en verval van die... Lees verder


Gewelddadige dienslewering-betogings sal dienslewering in Govan Mbeki-munisipaliteit nie laat verbeter

2021-06-17
Aranda Nel-Buitendag

Die VF Plus veroordeel die gewelddadige protesoptrede van inwoners van Embalenhle wat gelei het tot die dood van ‘n 14-jarige seun en die vernietiging van staats- en privaateiendom ten sterkste.

Die protesaksie waarmee inwoners van Embalenhle hul misnoeë met die swak dienslewering van... Lees verder


VF Plus staan bankvas agter Bethal-inwoners wat Govan Mbeki-munisipaliteit hof toe sleep

2021-09-03
Aranda Nel-Buitendag

Die VF Plus in Mpumalanga ondersteun die inwoners van Bethal en eMzinoni wat die hof genader het om die nuttelose Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (GMM) wat Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda en Trichardt bedien, verantwoordelik te hou vir die... Lees verder


« 1 2 »