Soek Resultate - "Geweld"

Geweldpleging: Buitengewone maatreëls is noodsaaklik in buitengewone omstandighede

2019-09-03
Die Redaksie

Die geweld wat tans in Gauteng en elders in die land afspeel dui daarop dat die ANC-regering reeds gefaal het en nie langer in staat is om te regeer nie.

"Die grootskaalse immigrasie van mense na Gauteng vanuit ander provinsies en elders uit Afrika, endemiese korrupsie en onvoldoende ekonomiese... Lees verder


Onluste in Gauteng laat sitting by Gautengse wetgewer verdaag

2019-09-03
Die Redaksie

‘n Sitting van die Gautengse wetgewer is vandag uitgestel om lede van die uitvoerende komitee die geleentheid te gee om die huidige onlussituasie in die provinsie wat veral Johannesburg en Pretoria lamlê, op grondvlak aan te spreek.

Die VF Plus sou vandag in ‘n toespraak klem... Lees verder


Slagspreuke alleen sal vroue se lot nie verbeter nie; ‘n verandering aan gesindheid is nodig

2019-09-03
Die Redaksie

Slagspreuke en veldtogte alleen sal die lot van vroue in Suid-Afrika nie verbeter nie. ʼn Dringende verandering in gesindheid is nodig. Vroue self moet ook opstaan en hul stemme in die stryd laat hoor en hier kan vele lesse uit die verlede geneem word.

Die wekroep van Susanna Smith en die ander... Lees verder


Respek en dissipline as vertrekpunt nodig om geslagsgeweld te bestry (Parlementêre presidentsdebat: Geslagsgeweld)

2019-09-18
Die Redaksie

"ʼn Gebrek aan wedersydse respek en dissipline is die grondoorsake van geslagsgeweld in Suid-Afrika. Bykomende faktore soos onbevoegdheid en korrupsie in die polisie en die strafregstelsel het die probleem endemies gemaak," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Die VF Plus het sedert... Lees verder


Aandag moet dringend gegee word aan geweldsmisdade by skole

2019-09-20
Die Redaksie

"Die VF Plus het gister in die Gautengse wetgewer aangedring op ‘n ondersoek na die veiligheid van leerders en gevra dat die kwessie op die agenda van die onderwyskomitee se kwartaalverslag geplaas word," sê Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in Gautengse wetgewer.

"Die ... Lees verder