Soek Resultate - "Gesondheid"

VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie

2020-07-14
Armand Cloete

(Debat in Nasionale Raad van Provinsies)

Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se begroting gestem weens die regering se totale versuim om voor te berei op die Covid-19-storm wat die land verswelg.

Suid-Afrikaners was aanvanklik... Lees verder


VF Plus in NRP verwerp begroting van gesondheidsdepartement: Regering kon nie daarin slaag om gesondheidstelsel vir Covid-19-infeksies voor te berei nie

2020-07-14
Die Redaksie

"Die Vryheidsfront Plus in die nasionale raad van provinsies (NRP) het teen die departement van gesondheid se begroting gestem weens die regering se totale versuim om voor te berei op die Covid-19-storm wat die land verswelg," sê Armand Cloete, VF Plus-LP in die NRP.

"Suid-Afrikaners was... Lees verder


Openbare gesondheidsorg het reeds sterfdatum bereik

2020-06-30
Philip van Staden

Die openbare gesondheidsektor in Suid-Afrika het reeds sy sterfdatum bereik en Covid-19 is nie alleen die oorsaak vir hierdie sterfte nie.

Tonele wat gister in die media die rondte gedoen het van “skokkende tonele” wat in die Oos-Kaap se provinsiale hospitale afspeel, is niks nuuts aan ... Lees verder


Suid-Afrika se tekort aan mediese toerusting raak kritiek

2020-04-06
Die Redaksie

"Die situasie waarin Suid-Afrika inbeweeg oor die tekort aan mediese toerusting, is nou besig om ‘n kritieke stadium te bereik. Die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid het die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, reeds versoek om hierdie tekorte dringend te ondersoek,"... Lees verder


Suid-Afrika se openbare gesondheidsdiens is terminaal siek en nie weens Covid-19

2020-07-08
Philip van Staden

(Debat in parlement)

Die VF Plus wil in die eerste plek van dié geleentheid gebruik maak om Suid-Afrika se dokters, verpleegsters en alle gesondheidswerkers te bedank vir die onbaatsugtige diens wat hulle lewer in die stryd teen Covid-19.

Dit is egter tragies dat die ANC-regering hierdie... Lees verder


Suid-Afrika se openbare gesondheidsdiens is terminaal siek en nie weens Covid-19

2020-07-08
Die Redaksie

Die VF Plus wil in die eerste plek van dié geleentheid gebruik maak om Suid-Afrika se dokters, verpleegsters en alle gesondheidswerkers te bedank vir die onbaatsugtige diens wat hulle lewer in die stryd teen Covid-19.

Dit is egter tragies dat die ANC-regering hierdie mense en die land se... Lees verder


VF Plus vra ingryping om moontlike staking van gesondheidswerkers in Limpopo te keer

2021-03-30
Marcelle Maritz

Die VF Plus het vandag ‘n skrywe gestuur aan Limpopo se LUR vir gesondheid, dr. Phophi Ramathuba, om haar te versoek om dringend in te gryp om 'n moontlike staking deur gesondheidswerkers in Limpopo af te weer.

Met die uitbreek van ‘n moontlike derde vlaag Covid-19, kan daar nie... Lees verder


Suid-Afrika se tekort aan mediese toerusting raak kritiek

2020-04-06
Philip van Staden

Die situasie waarin Suid-Afrika inbeweeg oor die tekort aan mediese toerusting, is nou besig om ‘n kritieke stadium te bereik. Die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid het die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, reeds versoek om hierdie tekorte dringend te ondersoek.

... Lees verder

Gesondheidstelsel wys regering gee nie om vir die publiek

2020-07-23
Philip van Staden

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van gesondheid)

ʼn Regering wat vir sy mense omgee, is een wat na almal se behoeftes omsien en dit beskerm, wat goeie en volhoubare onderwys en gesondheidsdienste lewer, infrastruktuur in stand hou, optree teen bedrog en korrupsie, ongeag... Lees verder


Onreëlmatige uitgawes in departement van gesondheid besig om verwoesting te saai

2020-12-03
Philip van Staden

Onreëlmatige uitgawes wat in die departement van gesondheid gegroei het met R37 miljoen sedert 2018/19 tot R69 miljoen in 2019/20, is besig om verwoesting te saai in die departement. Tesame met die minister van finansies se besnoeiings in die departement, lyk die prentjie vorentoe maar donker.

... Lees verder

« 1 2 3 4 5 ... 63 64 »