Soek Resultate - "Gesondheid"

Regering se alleenreg met entstowwe problematies

2021-01-19
Die Redaksie

"Die VF Plus waarsku dat die regering se alleenreg met die aankope en verspreiding van entstowwe teen Covid-19 problematies kan wees in ag genome die grootskaalse korrupsie wat verlede jaar plaasgevind het rondom die aankoop van persoonlike beskermde toerusting waar ANC-politici en amptenare... Lees verder


Regering misluk met inentingsprogram

2021-02-23
Philip van Staden

(Parlementêre debat: Covid-19-inentingsprogram)

Met vandag se parlementêre debat oor die Covid-19-inentingsprogram is die VF Plus se vrae aan die regering eenvoudig: Watter program? Waar is die program? En waarom word dit geheim gehou indien dit wel bestaan?

Hierdie vrae is... Lees verder


Regering misluk met inentingsprogram

2021-02-23
Philip van Staden

Met vandag se parlementêre debat oor die Covid-19-inentingsprogram is die VF Plus se vrae aan die regering eenvoudig: Watter program? Waar is die program? En waarom word dit geheim gehou indien dit wel bestaan?

Hierdie vrae is noodsaaklik, want die totale warboel wat hom die afgelope twee... Lees verder


AstraZeneca: Mkhize moet sê waarom Suid-Afrika nog nie ontslae is van die entstof nie en waarom WGO nog verdere dosisse wil lewer

2021-03-11
Die Redaksie

"Die VF Plus dring daarop aan dat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, oop kaarte moet speel met die mense van Suid-Afrika oor die 1 miljoen dosisse AstraZeneca-entstof wat die regering aangekoop het," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

"Hy moet... Lees verder


VF Plus vra meer tyd om kommentaar te lewer oor voorgenome Covid-19-vergoedingsfonds

2021-04-20
Die Redaksie

"Die VF Plus het sy bedenkinge oor die ‘foutlose vergoedingsfonds’ wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, rakende die voorgestelde vergoedingsfonds vir beserings weens Covid-19-inentings afgekondig het," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

... Lees verder

Noord-Kaapse departement van gesondheid: VF Plus hoop inhegtenisnames sal lei tot beter gesondheidsdienste

2021-08-24
Danie Coetzee

Die VF Plus verwelkom die optrede van die Valke wat senior amptenare in die Noord-Kaap se departement van gesondheid vasgetrek het.

Dié departement is jare reeds berug vir korrupsie en wanbestuur, op die oog af sonder gevolge vir diegene wat dit pleeg. Opeenvolgende LUR'e kon sake eenvoudig ... Lees verder


President Ramaphosa moet dadelik SOE-verslag oor Digital Vibes aan parlement beskikbaar stel

2021-09-01
Philip van Staden

Dit is byna ʼn maand sedert die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ʼn besluit geneem het om te vra dat president Cyril Ramaphosa die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes aan die komitee beskikbaar moet stel.

Die vorige komiteevoorsitter, dr. Sibongiseni... Lees verder


President Ramaphosa moet dadelik SOE-verslag oor Digital Vibes aan parlement beskikbaar stel

2021-09-01
Philip van Staden

Dit is byna ʼn maand sedert die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid ʼn besluit geneem het om te vra dat president Cyril Ramaphosa die spesiale ondersoekeenheid (SOE) se verslag oor Digital Vibes aan die komitee beskikbaar moet stel.

Die vorige komiteevoorsitter, dr. Sibongiseni... Lees verder


Ná VF Plus-versoek oor Life Esedimeni word nuus verwelkom dat ‘n geregtelike ondersoek gedoen gaan word

2019-09-18
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) dat ʼn geregtelike ondersoek (GO) gedoen gaan word na die Life Esidimeni-tragedie in Gauteng waarin 144 mense drie jaar gelede oorlede is," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


VF Plus soek antwoorde oor beweerde bedrog en korrupsie by Raad op Mediese Skemas (RMS)

2019-10-11
Philip van Staden

Daar is groot onduidelikheid oor die omvang van moontlike bedrog en korrupsie by die Raad op Mediese Skemas (RMS) en die VF Plus het hierdie week in die parlement aangedring op antwoorde oor die raad se ondersoek na die ongerymdhede.

Die VF Plus wou van die raad besonderhede kry oor mediaberigte... Lees verder


« 1 2 ... 6 7 8 9 10 ... 63 64 »