Soek Resultate - "Gesondheid"

Ten spyte van mooi woorde laat ANC-regering vroue al hoe meer in die steek

2021-08-31
Heloïse Denner

(Parlementêre debat: Nasionale Vrouedag en die bevordering van geslagsgelykheid deur inklusiewe ekonomiese groei in ʼn bekwame ontwikkelende staat)

Ten spyte van mooi woorde en beloftes van die ANC-regering oor geslagsgelykheid en ekonomiese inklusiwiteit in Suid-Afrika, is die realiteit wat... Lees verder


VF Plus maan regering teen gevaar van teenstrydige Covid-19-uitsprake

2021-08-31
Fanie du Toit

Ministers in die ANC-regering moet daarteen waak om met teenstrydige uitsprake verwarring te skep rondom die regering se standpunt oor die toediening van Covid-19-inentings en die regte van die publiek om geënt te word of nie.

Pres. Cyril Ramaphosa het dit in die onlangse verlede herhaaldelik ... Lees verder


Gebruik van laaste voorraad loodbevattende petrol ʼn mylpaal – VF Plus sien uit na volgende mylpale

2021-08-31
Dr. Wynand Boshoff

Die aankondiging dat die laaste voorraad loodhoudende petrol vir gewone motorvervoer in die wêreld opgebruik is, is 'n belangrike mylpaal in die vervoerbedryf. Dit sal geen direkte uitwerking op Suid-Afrika hê nie, waar die mylpaal reeds in 2006 bereik is. Algerië was die laaste... Lees verder


Mpumalanga-wetgewer stem in om in te gryp by haglike Barberton-rioolsuiweringsaanleg

2021-09-08
Werner Weber

'n Mosie waarin die VF Plus in Mpumalanga die provinsiale wetgewer vra om die skokkende toestand van Barberton se rioolsuiweringsaanleg te ondersoek, is Dinsdag tydens 'n sitting van die wetgewer sonder teenkanting aanvaar.

Die VF Plus het na klagtes van boere wat aangrensend aan die... Lees verder


Oortydbetaling van munisipale werkers lei tot probleme met noodsaaklike dienste in Mogalakwena-munisipaliteit

2021-09-10
Stephanie Alberts

Dit is onaanvaarbaar dat ʼn krisis met die oortydbetaling van munisipale werkers daartoe lei dat noodsaaklike dienste soos die brandweer, verkeersdienste en die instandhouding van krag- en waterinfrastruktuur nie behoorlik gelewer kan word in die Mogalakwena-plaaslike munisipaliteit nie.

Al hierdie ... Lees verder


VF Plus dien klag in by MRK oor rioolbesoedeling op Ventersdorp

2021-09-15
Pieter Steyn

Die VF Plus het gister ʼn formele klag by die menseregtekommissie (MRK) ingedien teen die JB Marks-plaaslike munisipaliteit (Potchefstroom en Ventersdorp) oor die voortgesette rioolbesoedeling op Ventersdorp. Die klag is ingedien nadat die VF Plus versoek het dat dringende herstelwerk aan die... Lees verder


VF Plus oorhandig griefskrif oor verval en misbruik van openbare parke in Emalahleni

2021-09-20
Willie van Dyk

Die VF Plus het ʼn griefskrif oor die algehele verval van die openbare parkies in uitbreiding agt en sestien in Emalahleni (Witbank) namens die inwoners aan die bevelvoerder van die plaaslike polisiekantoor, brig. Moses Bolton, asook Mpumalanga se LUR vir gemeenskapsveiligheid, mnr. Vusi Shongwe,... Lees verder


Stop die verval in Noord-Kaapse klinieke: Toekomstige VF Plus-raadslede sal daarvan werk maak

2021-09-30
Dr. Wynand Boshoff

Die VF Plus ontvang deurlopend klagtes oor die toestande in Noord-Kaapse klinieke.

Dit wissel van onvriendelike personeel, rassistiese optrede deur personeel, onvoldoende voorrade en toerusting wat nie werk nie, tot water, riolering en afvalverwydering wat verwaarloos word.

Hoewel klinieke 'n... Lees verder


VF Plus betrek minister van staatsdiens en administrasie by rioolbesoedeling in Ventersdorp

2021-10-01
Fanie du Toit

Die VF Plus het vandag die voortslepende rioolbesoedeling in Ventersdorp onder die aandag gebring van die minister van staatsdiens en administrasie, Ayanda Dlodlo, en het daarop aangedring dat dringende stappe geneem word om die situasie reg te stel.

Onverwerkte riool loop weens swak... Lees verder


VF Plus dien klag in teen Govan Mbeki-munisipaliteit oor rioolkrisis

2021-10-07
Aranda Nel-Buitendag

Die VF Plus het weens die voortslepende rioolkrisis en -besoedeling op Evander ʼn klag by die polisie op Secunda ingedien teen die munisipale bestuurder, Lizzy Shabalala, van die Govan Mbeki-plaaslike munisipaliteit (Bethal, Charl Cilliers, Embalenhle, Evander, Kinross, Leandra, Secunda, Trichardt)... Lees verder


« 1 2 ... 60 61 62 63 64 »