Soek Resultate - "Gesondheid"

Groen Skerpioene besoek Emfuleni na klag van VF Plus

2021-07-08
Gerda Senekal

Die VF Plus het Dinsdag die Groen Skerpioene van die Gautengse departement van omgewingsake vergesel tydens ‘n ondersoek na omgewingsbesoedeling, gesondheidsgevare, onwettige storting van gevaarlike afval en die vryelike vloei van onverwerkte riool na die Vaalrivier.

Die VF Plus het in Mei... Lees verder


VF Plus tree in gesprek met burgemeester van Tshwane oor onbeheerde uitbreiding van informele nedersettings

2021-07-21
Mnr. Sakkie du Plooy

Die VF Plus in die Tshwane-metroraad gaan met die burgemeester, Randall Williams, in gesprek tree om oplossings te vind en daadwerklik op te tree om die onbeheerde uitbreiding van informele nedersettings aan die ooste van Pretoria beter te beheer.

Indien daar nie nou opgetree word om brandgevare... Lees verder


Kabinetskommeling: President tas mis

2021-08-05
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa het vandag ‘n gulde geleentheid verlore laat gaan om kabinetskuiwe te maak wat ’n daadwerklike verskil sou maak aan leierskap en vertroue op die hoogste vlak in Suid-Afrika.

Een van die grootste flaters was die aanstelling van Enoch Godongwana as nuwe minister ... Lees verder


VF Plus dien strafregtelik klag in teen waarnemende munisipale bestuurder van Phokwane

2021-08-13
Theo Joubert

Die VF Plus het `n strafregtelike klag ingedien teen die munisipale bestuurder van die Phokwane-plaaslike munisipaliteit, (Hartswater, Jan Kempdorp en Pampierstat) me. Kealoboga Gaborone, rakende oortredings van die Nasionale Waterwet en Nasionale Omgewingsbestuurswet.

Die klagte is gister (12... Lees verder


Kabinetskommeling: President tas mis

2021-08-05
Dr Pieter Groenewald

President Cyril Ramaphosa het vandag ‘n gulde geleentheid verlore laat gaan om kabinetskuiwe te maak wat ’n daadwerklike verskil sou maak aan leierskap en vertroue op die hoogste vlak in Suid-Afrika.

Een van die grootste flaters was die aanstelling van Enoch Godongwana as nuwe minister ... Lees verder


ANC se nuwe nasionale aftreefonds niks anders as kruipende kommunisme

2021-08-19
Adv Anton Alberts

Die VF Plus beskou die ANC-regering se voorgestelde nuwe nasionale aftreefonds as niks anders nie as ʼn vorm van kruipende kommunisme waar die staat aan die een kant die vryemark wat waarde, werk en rykdom moet skep, vernietig in ruil vir vals beloftes van die staat om vir almal van die wieg tot die ... Lees verder


Speel oop kaarte oor Zuma se sogenaamde terminale siekte

2021-08-24
Dr Pieter Groenewald

Die feit dat oudpresident Jacob Zuma se dokters nagelaat het om ’n mediese verslag oor sy toestand betyds in te dien by die hof in die wapenskandaal-saak, skep agterdog en laat die vraag ontstaan of Zuma werklik so siek is soos wat beweer word en of hy die afgelope agtien maande wel ’n... Lees verder


Premier van Mpumalanga kan nie rekenskap gee van meer as R270 miljoen wat onreëlmatig bestee is

2021-08-30
Werner Weber

Twee departemente van Mpumalanga het meer as R270 miljoen tydens die 2019/2020-finansiële jaar aan ʼn eenheid betaal wat sedert 2018 nie meer bestaan nie en die premier van Mpumalanga, Refilwe Mtshweni-Tsipane, trek bloot haar skouers op wanneer sy daaroor gevra word.

Die VF Plus het tydens ʼn... Lees verder


Gebruik van laaste voorraad loodbevattende petrol ʼn mylpaal – VF Plus sien uit na volgende mylpale

2021-08-31
Dr. Wynand Boshoff

Die aankondiging dat die laaste voorraad loodhoudende petrol vir gewone motorvervoer in die wêreld opgebruik is, is 'n belangrike mylpaal in die vervoerbedryf. Dit sal geen direkte uitwerking op Suid-Afrika hê nie, waar die mylpaal reeds in 2006 bereik is. Algerië was die laaste... Lees verder


VF Plus verwelkom MRK se ‘menseregte-monitor’-inisiatief, maar sal voortgaan om alle regeringsfere verantwoordbaar te hou vir ineenstorting van Vaalrivierstelsel

2021-08-31
Gerda Senekal

Die VF Plus verwelkom die Menseregtekommissie (MRK) se inisiatief om nieregerings- en plaaslike gemeenskapsorganisasies as ‘menseregte-monitors' te betrek om die kommissie te help in sy aanbevelings en bevindings aan die drie regeringsfere rondom die vernietigende besoedeling van die... Lees verder


« 1 2 ... 60 61 62 63 64 »