Soek Resultate - "Gesondheid"

Suid-Afrikaners in Coastlands Hotel in Durban moet vrygelaat word vir self-isolasie en kwarantyn; straks veiliger buite as binne teen virus

2020-06-05
Philip van Staden

Suid-Afrikaners wat in die Coastlands Hotel in die Durbanse middestad ingedwing is om vir veertien dae onder kwarantyn tuis te gaan, moet met die nodige dokumentasie vrygelaat word om tuis self-isolasie of -kwarantyn te gaan toepas.

Dié gerief voldoen nie aan enige gesondheidstandaarde... Lees verder


Drakoniese regulasies moet gewysig word sodat gerepatrieerdes selfkwarantyn kan toepas

2020-06-17
Die Redaksie

"Drakoniese regulasies wat bepaal dat Suid-Afrikaners wat vanaf buurstate en die buiteland gerepatrieer word en vir veertien dae in kwarantyn geplaas word, moet sodanig gewysig word dat mense die keuse gegun word om, indien hulle dit kan doen en bewys daarvan kan lewer, selfkwarantyn/isolasie toe... Lees verder


Covid-19: Strenger inperkings by brandpunte sal lei tot chaos

2020-07-01
Philip van Staden

Die VF Plus waarsku dat strenger inperkings by Covid-19-brandpunte sal lei tot algehele chaos in gemeenskappe en dat inwoners hulle bloot nie meer aan verdere inperkings sal steur nie.

Die aankondiging van die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, laat gistermiddag op SAfm dat strenger... Lees verder


VF Plus veroordeel Gauteng-regering se weerhouding van ‘n dienslisensie vir Tshwane-ambulansdienste

2020-07-10
Mnr. Sakkie du Plooy

Die VF Plus veroordeel die Gauteng-regering se weerhouding van ‘n dienslisensie aan die ambulansdiens van die Tshwane-metro.

Die VF Plus beskou dit as skandelik en as bewys dat die provinsiale regering en die administrateurs van die metro nie omgee vir die publiek nie.

Daarbenewens het die... Lees verder


VF Plus gaan versoek rig vir amptelike besoeke aan alle provinsiale hospitale en klinieke

2020-11-23
Die Redaksie

"Die VF Plus gaan die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid, dr. Dhlomo, amptelik versoek dat die komitee vroeg in die nuwe jaar begin met ‘n veldtog om elke provinsiale hospitaal en kliniek regoor Suid-Afrika te besoek om eerstehands te sien in watter... Lees verder


AstraZeneca: Mkhize verantwoordelik en moet vermorste miljoene vir entstof self betaal

2021-02-09
Die Redaksie

"Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, moet die volle verantwoordelikheid neem vir die debakel rondom die AstraZeneca Covid-19-entstof en moet pa staan vir die R120 miljoen wat vermors is," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

"Die regering het die... Lees verder


VF Plus versoek in parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid dat parlement Mkhize dwing om te verskyn oor Digital Vibes

2021-06-17
Philip van Staden

Die VF Plus het vandag in die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid sterk daarop aangedring dat die parlement die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, moet dwing om voor die komitee te verskyn oor die Digital Vibes-skandaal.

Die VF Plus het gereageer op ‘n nuttelose verslag... Lees verder


Inenting moet vrywillig bly; verpligte inenting kan lei tot skending van Grondwet

2021-08-25
Philip van Staden

Die VF Plus het die minister van gesondheid, Joe Phaahla tydens ʼn vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid daarop gewys dat alhoewel Covid-19-inentings vir alle ouderdomsgroepe verwelkom word, alles moontlik steeds gedoen moet word om die virus uit te roei. Dit sluit ... Lees verder


Ruk bestaande hospitaal-infrastruktuur reg voordat ambisieuse planne soos NGV oorweeg word (Ledeverklaring in die parlement)

2019-09-17
Die Redaksie

"Die onlangse brande by verskeie hospitale regoor Suid-Afrika onderstreep die feit dat infrastruktuur by mediese instellings dringende aandag vereis en dat ambisieuse planne soos die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gedoem is tot mislukking indien die huidige instellings nie eens in stand... Lees verder


Verpleegsteropleiding gaan voort na volgehoue druk vanaf VF Plus

2019-10-16
Die Redaksie

"Die opleiding van verpleegsters sal in Januarie 2020 voortgaan nadat die VF Plus sedert verlede Donderdag se vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid volgehoue druk toegepas het om die probleem reg te stel," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder ... Lees verder


« 1 2 ... 4 5 6 7 8 ... 63 64 »