Soek Resultate - "Gesondheid"

Kwarantyn- en isolasie-geriewe eindelik bekend

2020-07-11
Philip van Staden

Na maandelange druk op die departemente van gesondheid en openbare werke en infrastruktuur, is die lys van kwarantyn- en isolasie-geriewe eindelik vanmiddag beskikbaar gestel aan lede van die parlement wat dien op die portefeuljekomitee vir openbare werke en infrastruktuur.

Die VF Plus was... Lees verder


Skokkend dat dit ANC soveel jare neem om Gomba te ontslaan

2021-02-18
Theo Coetzee

Dit is skokkend dat dit soveel jare vir die ANC geneem het om die Oos-Kaap se LUR vir gesondheid, Sindiswa Gomba, uit haar amp te ontslaan. Die premier van dié provinsie, Oscar Mabuyane, het vanoggend op ‘n virtuele nuuskonferensie aangekondig dat sy ontslaan word.

Gomba is lank reeds ... Lees verder


Geen hoop op menseregte onder ANC-regering

2021-03-19
Die Redaksie

Debat in parlement oor Menseregtedag en menseregte in die tyd van Covid-19

Hoe word Menseregte en Covid-19 in simbiose geplaas? Hoe word menseregte te midde van die pandemie bevorder en het Suid-Afrikaners in hierdie konteks werklik rede om iets in dié verband te vier?

"Wanneer menseregte... Lees verder


Saad vir Covid-19-korrupsie in Gautengse departement van gesondheid jare gelede gesaai

2021-03-23
Adv Anton Alberts

(Debat in Gauteng-wetgewer oor gesondheidsdepartement se 2019/20-jaarverslag)

Die VF Plus het die Gautengse ANC-regering tydens die debat oor die jaarverslag van die departement van gesondheid vir die 2019/2020-finansiële jaar, daarvan beskuldig dat die saad vir die omvangryke... Lees verder


Mkhize se erkenning oor kontrak laat vrae ontstaan oor Nasionale Gesondheidsversekering

2021-05-26
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, se erkenning vanoggend tydens ‘n mediakonferensie wat gehou is oor die kommunikasiemaatskappy Digital Vibes en 'n onreëlmatige kontrak met die maatskappy, laat verskeie vrae ontstaan oor hoe die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) ook onder... Lees verder


Gautengse gesondheidsdepartement is ‘n skandalige ANC-instelling

2021-06-17
Adv Anton Alberts

(Begrotingsdebat in Gauteng-wetgewer oor departement van gesondheid)

Die VF Plus het dit vandag aan die Gautengse ANC-regering gestel dat die departement van gesondheid 'n skandalige ANC-instelling is weens die omvang van Covid-19-tenderbedrog met die aanskaffing van beskermende toerusting.

Wat... Lees verder


Te min inspekteurs vir Suid-Afrika se hospitale en klinieke

2019-10-11
Philip van Staden

Die kantoor vir die nakoming van gesondheidstandaarde erken dat hy te min inspekteurs het om Suid-Afrika se sowat 4 184 hospitale en klinieke te inspekteer weens ‘n gebrek aan geld en ander hulpbronne.

Die VF Plus het met skok kennis geneem van die kantoor se bekendmaking dat hy slegs 44... Lees verder


Departement van gesondheid onderbestee met R1 miljard

2019-10-17
Philip van Staden

Die departement van gesondheid se jaarverslag vir die 2018/19-finansiële jaar toon ‘n onderbesteding van sowat R1 miljard. Hiervan is R86 miljoen onderbestee by hospitale wat duidelik op ʼn groot probleem dui.

Die VF Plus het tydens ‘n sitting van die parlementêre... Lees verder


Zithabiseni: VF Plus verwelkom hooggeregshof-uitspraak dat gerief gesluit moet word

2020-05-06
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria vandag dat die Zithabiseni-kwarantyngerief in Mpumalanga gesluit moet word en dat die meer as 100 mense in die vrygelaat moet word.

Hierdie uitspraak is ‘n bewys dat die kwarantyn-geriewe in Suid-Afrika wat ... Lees verder


VF Plus: Minister van gesondheid stel nie belang in die feite oor rook en Covid-19 nie

2020-05-27
Armand Cloete

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, stel blykbaar nie belang in die kwessie van persoonlike keuse of wetenskaplike bewyse rondom rook en Covid-19 nie.

Tydens ‘n virtuele sitting van die nasionale raad van provinsies, het die VF Plus aan die minister gevra om die wetenskaplike feite te ... Lees verder


« 1 ... 3 4 5 6 7 ... 62 63 »