Soek Resultate - "Gesondheid"

Groot agterstand met toksikologiese verslae by departement van gesondheid ondermyn strafregstelsel

2021-01-06
Dr Pieter Groenewald

 

Daar is ‘n enorme agterstand met toksikologiese verslae by die departement van gesondheid wat Suid-Afrika se strafregstelsel ondermyn.

Dít blyk uit die antwoorde op amptelike vrae aan die minister van gesondheid oor die aangeleentheid.

Die toksikologiese uitslae van altesame... Lees verder


Groot agterstand met toksikologiese verslae by departement van gesondheid ondermyn strafregstelse

2021-01-06
Die Redaksie

"Daar is ‘n enorme agterstand met toksikologiese verslae by die departement van gesondheid wat Suid-Afrika se strafregstelsel ondermyn," sê dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

"Dít blyk uit die antwoorde op amptelike vrae aan die minister van gesondheid oor die aangeleentheid.

... Lees verder

VF Plus plaas druk op Gautengse departement van gesondheid om watertoevoer by Steve Biko-hospitaal te herstel

2021-05-11
Adv Anton Alberts

Die waterprobleem by die Steve Biko-akademiese hospitaal in Pretoria is verlede week met die hulp van die VF Plus in Gauteng herstel nadat die party die Gautengs departement van gesondheid versoek het om dadelik ondersoek in te stel en die watertoevoer te herstel.

Die party het ook die... Lees verder


VF Plus plaas Life Esedimeni terug op nasionale gesondheid-agenda

2019-09-04
Die Redaksie

Die VF Plus het tydens ‘n sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid, die Life Esedimeni-tragedie wat in Gauteng plaasgevind het, teruggeplaas op die agenda van die betrokke komitee.

"Die VF Plus het die komiteevoorsitter versoek dat die tragedie herbesoek word om... Lees verder


Minister se gesloer met ondertekening van regulasies kan lei tot groot tekort aan verpleegsters

2019-10-11
Philip van Staden

Dit het gister aan die lig gekom dat die minister van gesondheid se gesloer om nuwe regulasies te onderteken, dalk kan beteken dat geen opleiding van nuwe verpleegsters in 2020/21 sal kan plaasvind nie.

Hierdie regulasies is uitstaande sedert 2014. Die regulasies handel oor verpleegopleiding,... Lees verder


Departement van gesondheid onderbestee met R1 miljard

2019-10-17
Die Redaksie

"Die departement van gesondheid se jaarverslag vir die 2018/19-finansiële jaar toon ‘n onderbesteding van sowat R1 miljard. Hiervan is R86 miljoen onderbestee by hospitale wat duidelik op ʼn groot probleem dui," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

... Lees verder

VF Plus waarsku oor NGV-proses

2019-11-29
Philip van Staden

Die VF Plus waarsku dat indien daar weer enige klagte oor inmenging in die openbare deelname-proses van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gaan wees, sal die party verplig wees om ‘n dispuut teen die hele proses by die parlement te verklaar.

Dit volg nadat dit gister in die media aan ... Lees verder


Wet oor gesondheidsinstituut is goed op papier, maar VF Plus het bedenkinge oor sommige aspekte

2020-02-25
Philip van Staden

Die Wetsontwerp op die Nasionale Openbare Gesondheidinstituut van Suid-Afrika hou groot voordele in, maar die VF Plus het bedenkinge oor verskeie aspekte soos die feit dat die minister die instituut se raadlede self kan aanstel.

Die wetsontwerp het dit ten doel om koördinering te laat... Lees verder


Debat in parlement: Korona kan soos tuberkulose dodelike gevolge vir Suid-Afrikaners inhou

2020-03-13
Fanie du Toit

Tuberkulose is tans die dodelikste siekte in Suid-Afrika. Die koronavirus kan vinnig sy mededinger word.

Luidens statistiek van die Wêreld-gesondheidsorganisasie (WGO) het 63 000 mense in 2018 weens tuberkulose in Suid-Afrika gesterf en dat dit sowat 301 000 mense se gesondheid geraak het.

... Lees verder

Zithabiseni: VF Plus verwelkom hooggeregshof-uitspraak dat gerief gesluit moet word

2020-05-06
Die Redaksie

"Die VF Plus verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria vandag dat die Zithabiseni-kwarantyngerief in Mpumalanga gesluit moet word en dat die meer as 100 mense in die vrygelaat moet word," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid,... Lees verder


« 1 2 3 4 5 6 ... 62 63 »