Soek Resultate - "Gesondheid"

Adj.-DG van gesondheid se aankondiging oor NGV is voortydig

2021-08-30
Philip van Staden

Die adjunk-direkteur-generaal van die departement van gesondheid, dr. Nicolas Crisp, se aankondiging vanmiddag dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) teen die einde van die jaar in werking tree, is voortydig.

Daar is 'n parlementêre proses, wat insluit openbare deelname in die... Lees verder


Mkhize se rassekriteria met aanstellings is ‘n resep vir verdere rampspoed

2020-11-02
Die Redaksie

"Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, se siening dat ras van die kriteria is wat in ag geneem moet word met die aanstellings of bevorderings van mediese spesialiste in staatshospitale, is niks anders nie as ‘n volgehoue resep vir verdere rampspoed in die openbare gesondheidstelsel,"... Lees verder


Kubaanse dokters: Eer eers Suid-Afrika se eie mediese helde

2021-03-04
Die Redaksie

"Suid-Afrikaners en veral die land se gesondheidswerkers, sluk swaar aan president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die Kubaanse mediese werkers met die Nobelprys vereer moet word vir hul plaaslike werk in die stryd teen Covid-19," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


Mkhize se rassekriteria met aanstellings is ‘n resep vir verdere rampspoed

2020-11-02
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, se siening dat ras van die kriteria is wat in ag geneem moet word met die aanstellings of bevorderings van mediese spesialiste in staatshospitale, is niks anders nie as ‘n volgehoue resep vir verdere rampspoed in die openbare gesondheidstelsel.

Die... Lees verder


Regering sal baie beter na die welstand van gesondheidswerkers moet begin omsien

2020-11-26
Die Redaksie

"Die VF Plus maan die Suid-Afrikaanse regering om baie vinnig beter om te sien na die welstand van die land se gesondheidswerkers," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

"Dit is ‘n skreiende skande dat hierdie soldate in die geveg teen Covid-19 die... Lees verder


Kubaanse dokters: Eer eers Suid-Afrika se eie mediese helde

2021-03-04
Philip van Staden

(Parlementêre debat oor Kubaanse dokters se rol in Suid-Afrika teen Covid-19)

Suid-Afrikaners en veral die land se gesondheidswerkers, sluk swaar aan president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat die Kubaanse mediese werkers met die Nobelprys vereer moet word vir hul plaaslike werk in die... Lees verder


Gesondheid: ANC-regering onbevoeg en stel onhaalbare mikpunte

2021-05-13
Philip van Staden

(Begrotingsposdebat in parlement: Gesondheid)

Dit is verstommend dat die ANC-regering jaar na jaar met wonderlike planne vorendag kom om die land se gesondheidstelsel reg te ruk, maar dat niks daarvan ooit realiseer nie. Onhaalbare mikpunte beteken niks.

Daar is talle voorbeelde van die probleme... Lees verder


VF Plus verwelkom skorsing van uitvoerende hoof van Raad van Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika

2021-08-05
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die skorsing van die uitvoerende hoof van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA), dr. David Motau.

Motau is Maandag hierdie week saam met twaalf ander persone in hegtenis geneem op aanklagte van korrupsie en bedrog tydens sy termyn as hoof van die Vrystaatse... Lees verder


Toesmeerdery bedreig pasiënte se gesondheid

2019-10-28
Dévar Smit

Swak waterdruk in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein is ‘n sluimerende bedreiging vir pasiënte. Die VF Plus het verneem dat daar met tye op sommige vloere in dié hospitaal geen water beskikbaar is nie.

Tydens ‘n portefeuljekomiteevergadering van die Vrystaatse wetgewer... Lees verder


VF Plus wil weet wie gaan nou nuwe ombudsman vir gesondheid word na Eskom-aanstelling van prof. Makgoba

2020-01-17
Philip van Staden

Die VF Plus het met kommer kennis geneem van die aanstelling van prof. Malegapuru Makgoba as Eskom se tussentydse voorsitter. Prof. Makgoba was nog die ombudsman vir gesondheid tydens ‘n sitting van die portefeuljekomitee vir gesondheid in Oktober 2019.

Nie net spreek die VF Plus sy kommer... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 62 63 »