Soek Resultate - "Gesondheid"

Chaos in gesondheidsorg wys dat NGV nie sal werk nie

2014-11-20
Wouter Wessels

Wouter Wessels, VF Plus-LPW, het vandag tydens 'n sitting van die Vrystaatse Wetgewer in 'n lidverklaring gesê dat die huidige chaotiese toestand van die openbare gesondheidsisteem in die Vrystaat en elders in Suid-Afrika duidend van die feit is dat enige gedagte oor die implementering van 'n ... Lees verder


VF Plus verwelkom Gesondheid Ombudsman se ingryping by Gauteng Departement

2016-09-15
Philip van Staden

Die VF Plus het die Gesondheid Ombudsman se ingryping by die Departement van Gesondheid in Gauteng verwelkom.

Dit volg nadat die LUR van Gesondheid in Gauteng, Qedani Mahlangu, die afgelope week tydens ‘n sitting van die Gauteng Wetgewer, erken het dat 36 psigiatriese pasiënte gesterf... Lees verder


Toestand van gesondheidsorg in die Vrystaat is krimineel van aard

2017-03-27
Wouter Wessels

Mediese personeel gebruik handskoene as toernikette, matrasbedekkers word gebruik as doeke en lêerplakkers as pleisters omdat daar net eenvoudig nie voorraad van hierdie basiese benodighede in staatshospitale is nie. Die tanheelkundekliniek by die Nasionale Hospitaal in Bloemfontein wag al... Lees verder


Die ANC het geen behandeling vir gesondheid in die Vrystaat nie

2018-11-07
Die Redaksie

"Die ANC het geen behandeling vir die sieklike gesondheidsorg in die Vrystaat nie. Jaar na jaar diagnoseer die Ouditeur-Generaal (OG) die Vrystaatse departement met ʼn ernstige gebrek aan leierskap, bestuur en swak regering. Jaar na jaar sien Vrystaters geen verbetering van gesondheidsorg nie,"... Lees verder


Mkhize moet oop kaarte speel oor moontlike vlak 3-inperkings in Oos-Kaap

2020-11-30
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, sal oop kaarte moet speel met die inwoners van die Oos-Kaap asook die res van die land oor ‘n moontlike vlak 3-inperking in hierdie provinsie.

Dit was vir die VF Plus ontstellend om gister in die media te verneem dat die minister reeds gesprekke met ... Lees verder


Mkhize moet oop kaarte speel oor moontlike vlak 3-inperkings in Oos-Kaap

2020-11-30
Philip van Staden

Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, sal oop kaarte moet speel met die inwoners van die Oos-Kaap asook die res van die land oor ‘n moontlike vlak 3-inperking in hierdie provinsie.

Dit was vir die VF Plus ontstellend om gister in die media te verneem dat die minister reeds gesprekke met ... Lees verder


Voorskrifte oor waar dokters mag werk, is teenstrydig met die Grondwet

2014-05-23
Adv Anton Alberts

Veranderings aan die Nasionale Gesondheidswet wat stilweg deur pres. Jacob Zuma onderteken is en wat aan dokters en ander professionele mense in die gesondheidsbedryf voorskryf waar hulle mag werk en praktyke mag open, is ongrondwetlik en maak inbreuk op hul reg op werk, sê adv. Anton... Lees verder


Die ANC het geen behandeling vir gesondheid in die Vrystaat nie

2018-11-06
Tammy Breedt

Die ANC het geen behandeling vir die sieklike gesondheidsorg in die Vrystaat nie. Jaar na jaar diagnoseer die Ouditeur-Generaal (OG) die Vrystaatse departement met ʼn ernstige gebrek aan leierskap, bestuur en swak regering. Jaar na jaar sien Vrystaters geen verbetering van gesondheidsorg nie.

Die... Lees verder


Geen hoësorgeenheid in Pelonomi Hospitaal is operasioneel – pasiënte ly

2019-08-20
Dévar Smit

Die VF Plus eis dat die Vrystaatste departement van gesondheid dringend ingryp en toesien dat alle hoësorgeenhede in die Pelonomi Hospitaal in Bloemfontein tot 'n operasionele toestand herstel word.

Tans is daar nie een operasionele hoësorgeenheid in dié hospitaal nie.

Tydens... Lees verder


VF Plus gryp in by Steve Biko-Hospitaal ná pasiënt se noodkreet

2019-10-11
Philip van Staden

Die VF Plus het ingegryp by die Steve Biko-Hospitaal in Pretoria nadat ‘n pasiënt uit desperaatheid na die VF Plus om hulp geroep het.

Die VF Plus het afgelope Woensdag, ironies genoeg tydens ‘n sitting van die parlement se portefeuljekomitee oor gesondheid, eerstehands van ʼn... Lees verder


« 1 2 ... 11 12 13 14 15 ... 63 64 »