Soek Resultate - "Gesondheid"

Openbare gesondheidsorg het reeds sterfdatum bereik

2020-06-30
Die Redaksie

Die openbare gesondheidsektor in Suid-Afrika het reeds sy sterfdatum bereik en Covid-19 is nie alleen die oorsaak vir hierdie sterfte nie.

Tonele wat gister in die media die rondte gedoen het van “skokkende tonele” wat in die Oos-Kaap se provinsiale hospitale afspeel, is niks nuuts aan ... Lees verder


Gebruik plaaslike hulpbronne om druk op VS- gesondheid te verlig

2018-04-18
Die Redaksie

"Die Vrystaatse departement van gesondheid was onder administrasie omdat hy nie aan sy statutêre funksies kon voldoen nie," sê Tammy Wessels. VF Plus-wetgewerlid in die Vrystaat.

Wessels het tydens die departement van gesondheid se begrotingsdebat Woensdag in die Vrystaatse Wetgewer... Lees verder


Begrotingsdebat in NRP: Gesondheid - ANC se Kuba-gesondheidskoors is nie die regte behandeling vir land se gesondheidsprobleme nie

2019-07-17
Armand Cloete

Openbare- en privaatgesondheidsorg in Suid-Afrika verskil soos dag en nag. Die openbare sektor het ‘n merkwaardige tekort aan kundigheid, terwyl die privaatsektor duur en ontoeganklik is. In albei gevalle verloor Suid-Afrikaanse burgers.

Die VF Plus glo die grootste uitdaging vir die... Lees verder


Internasionale Vrouedag: Herbesin oor geestesgesondheid van vroue in die werkplek

2021-03-10
Me. Amanda de Lange

Herbesin oor die geestesgesondheid van vroue in die werkplek. Dit was die pleidooi van die VF Plus in Gauteng tydens Internasionale Vrouedag.

Vroue met moontlike geestesgesondheidsprobleme swyg dikwels hieroor aangesien hulle glo daar kleef ‘n stigma daaraan en word sodoende ontmoedig om... Lees verder


Begrotingsposdebat: Departement van gesondheid - Gesondheidsdienste in Suid-Afrika gaan daagliks agteruit

2018-05-15
Wouter Wessels

Die siek mense van Suid-Afrika ly toenemend onder die land se gesondheidsdienste wat agteruit gaan. Die oplossing hiervoor lê nie in Kuba of die nasionale gesondheidversekeringsplan (NGV) nie. Dit lê in ʼn regering wat vir sy mense omgee.

Provinsiale hospitale het lykshuise geword in... Lees verder


Gesondheidsdienste in Suid-Afrika gaan daagliks agteruit

2018-05-16
Die Redaksie

"Die siek mense van Suid-Afrika ly toenemend onder die land se gesondheidsdienste wat agteruit gaan. Die oplossing hiervoor lê nie in Kuba of die nasionale gesondheidversekeringsplan (NGV) nie.  Dit lê in ʼn regering wat vir sy mense omgee," sê Wouter Wessels, VF Plus... Lees verder


Gauteng se departement van gesondheid wou weer skandaal onder die mat invee

2017-06-22
Philip van Staden

Dit raak al hoe duideliker dat dit die plan van Gauteng se departement van gesondheid was om die probleem rondom forensiese personeel onder die mat in te vee en te hoop dat die probleem verdwyn.

Die nasionale departement van gesondheid het gister in die parlement erken dat die Gautengse departement ... Lees verder


VF Plus sien swarigheid vir gesondheid na verkiesing van omstrede voorsitter

2019-07-02
Philip van Staden

Die VF Plus sien swarigheid voorlê vir die land se gesondheidsituasie nadat dr. Sibongiseni Dhlomo, voormalige LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal, tydens die eerste portefeuljekomitee-vergadering vir gesondheid in die parlement, tot komiteevoorsitter verkies is.

Dr. Dhlomo se vertrek uit... Lees verder


Suid-Afrika se tekort aan mediese toerusting raak kritiek

2020-04-06
Die Redaksie

Die situasie waarin Suid-Afrika inbeweeg oor die tekort aan mediese toerusting, is nou besig om ‘n kritieke stadium te bereik. Die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid het die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, reeds versoek om hierdie tekorte dringend te ondersoek.

... Lees verder

Parlementêre begrotingsdebat: Gesondheid - Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal gesondheidsdienste verder in moeras laat wegsak

2019-07-12
Philip van Staden

Suid-Afrika se gesondheidsdiens is in ʼn moeras - nie weens ʼn tekort aan geld nie, maar weens wanbestuur, korrupsie en onkundigheid. Nou verwag die regering dat dieselfde amptenare wat vir dié chaos verantwoordelik is, sy grandiose Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) moet bedryf. Dit... Lees verder


« 1 2 ... 10 11 12 13 14 ... 63 64 »