Soek Resultate - "Gesondheid"

Vinnige optrede en skorsing van amptenare wat verbind word met Digital Vibes-skandaal word verwelkom

2021-09-30
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die aankondiging dat al sewe amptenare in diens van die departement van gesondheid wat in die verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) verbind word met die Digital Vibes-skandaal, teen vanmiddag geskors gaan word.

Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, het vanoggend ... Lees verder


Swak dienslewering in Limpopo se staatshospitale hou lewensgevaar vir pasiënte in

2020-01-16
Marcelle Maritz

Dit is kommerwekkend dat vele navrae van die VF Plus aan dr. Phopi Ramathuba, die Limpopo se LUR vir gesondheid, geïgnoreer word.

Die VF Plus het verskeie klagte van gemeenskapslede in die provinsie ontvang oor dienslewering in staatshospitale. Na aanleiding van die klagtes het VF Plus vroeg... Lees verder


Debat in parlement: Oop grense skep groot gevaar vir uitgebreide verspreiding van koronavirus in Suid-Afrika

2020-03-05
Philip van Staden

Die eerste geval van die koronavirus is nou in Suid-Afrika aangemeld. Boonop lê die land se grense met sy buurlande oop en dit skep ʼn groot gevaar vir uitgebreide plaaslike verspreiding van dié dodelik virus wat teen gister wêreldwyd reeds die lewe van 3221 mense geëis het.

... Lees verder

Skandalig hoe mense in kwarantyngebiede moet tuisgaan

2020-04-30
Philip van Staden

Die VF Plus spreek sy skok en afgryse uit oor die haglike kwarantyn-omstandighede waaronder mense wat vanaf buurstate in Suid-Afrika aankom, vir veertien dae moet tuisgaan.

Dit is niks minder nie as skandalig hoe die Suid-Afrikaanse regering hierdie mense – baie van hulle Suid-Afrikaanse... Lees verder


Regering loop hom al meer vas oor gedwonge kwarantyn

2020-06-03
Philip van Staden

Die regering is besig om homself al hoe meer vas te loop teen die gereg oor sy drakoniese regulasies waar hy volle beheer probeer uitoefen oor landsburgers se keuse om self in isolasie of kwarantyn geplaas te word of in ʼn gerief opgeneem te word indien hulle positief vir Covid-19 getoets word.

... Lees verder

VF Plus uiters bekommerd oor openbare werke se besteding van R82 miljoen se Covid-19-fondse

2020-06-09
Die Redaksie

"Die VF Plus is uiters bekommerd oor die departement van openbare werke se besteding en klaarblyklike vermorsing van geld tydens die Covid-19-tydperk," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van openbare werke en infrastruktuur.

"In ‘n geskrewe vraag van die VF Plus aan... Lees verder


Staat betaal Kubaanse dokters direk, sê minister

2020-06-23
Dr Pieter Groenewald

Nieteenstaande mediagerugte tot die teendeel, blyk dit uit ʼn antwoord van die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, op ʼn parlementêre vraag van die VF Plus dat die Kubaanse dokters en veldwerkers in Suid-Afrika hul volle betaling direk van die Suid-Afrikaanse regering ontvang.

Hardnekkige... Lees verder


VF Plus distansieer hom van Dhlomo se uitsprake oor verslag van mededingingskommissie

2019-10-02
Die Redaksie

"Die VF Plus distansieer hom van die uitsprake van die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid, dr. Sibongiseni Dhlomo, dat die mededingingskommissie se verslag oor sy markondersoek na die private gesondheidsorgbedryf daarop dui dat transformasie nodig is en dat... Lees verder


Vrystaatse departement van gesondheid moet plaaslike hulpbronne benut om druk op gesondheidsektor te verlig

2018-04-18
Tammy Breedt

Hier volg uittreksels uit die VF Plus-LPW, Tammy Wessels, se toespraak tydens die begrotingsposdebat van die Vrystaatse departement van gesondheid vandag in die Vrystaatse wetgewer.

Die Vrystaatse departement van gesondheid was onder administrasie omdat hy nie aan sy statutêre funksies kon... Lees verder


VF Plus distansieer hom van Dhlomo se uitsprake oor verslag van mededingingskommissie

2019-10-02
Philip van Staden

Die VF Plus distansieer hom van die uitsprake van die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid, dr. Sibongiseni Dhlomo, dat die mededingingskommissie se verslag oor sy markondersoek na die private gesondheidsorgbedryf daarop dui dat transformasie nodig is en dat... Lees verder


« 1 2 ... 9 10 11 12 13 ... 62 63 »