Soek Resultate - "Gesondheid"

Departement van openbare werke en infrastruktuur sal kwarantyn-geriewe drasties moet opskerp

2020-04-08
Die Redaksie

"Omstandighede by kwarantyn-geriewe wat die minister van openbare werke en infrastruktuur, Patricia de Lille, geoormerk het vir die Covid-19-pandemie, sal drasties verbeter moet word," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van gesondheid.

"Minister De Lille het reeds verlede... Lees verder


Duidelikheid moet gegee word oor kwarantyn-geriewe

2020-04-20
Die Redaksie

"Daar sal dringend meer duidelikheid gegee moet word oor kwarantyn-geriewe wat beskikbaar gestel is vir die Covid-19-tydperk sodat lede van die parlement, provinsiale wetgewers en munisipale raadslede hul oorsigrol hieroor effektief kan uitvoer met die nodige voorsorgmaatreëls om ook nie self... Lees verder


Duidelikheid moet gegee word oor kwarantyn-geriewe

2020-04-20

"Daar sal dringend meer duidelikheid gegee moet word oor kwarantyn-geriewe wat beskikbaar gestel is vir die Covid-19-tydperk sodat lede van die parlement, provinsiale wetgewers en munisipale raadslede hul oorsigrol hieroor effektief kan uitvoer met die nodige voorsorgmaatreëls om ook nie self... Lees verder


Skandalig hoe mense in kwarantyngebiede moet tuisgaan

2020-04-30
Die Redaksie

"Die VF Plus spreek sy skok en afgryse uit oor die haglike kwarantyn-omstandighede waaronder mense wat vanaf buurstate in Suid-Afrika aankom, vir veertien dae moet tuisgaan," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordwoerder van gesondheid.

"Dit is niks minder nie as skandalig hoe die... Lees verder


VF Plus bekommerd oor ondoeltreffende Covid-19-siftingsproses

2020-05-19
Die Redaksie

"Die VF Plus is bekommerd oor die Covid-19-siftingsproses wat tans in gemeenskappe plaasvind. Die beste manier om die COVID-19-pandemie te beveg is deur akkurate sifting, toetsing, opsporing, nasporing en isolasie toe te pas," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder


VF Plus bekommerd oor koste en gevolge van Covid-19-toetse met onbesliste uitslae

2020-06-10
Philip van Staden

Die VF Plus is bekommerd oor toetse wat gedoen word by die nasionale gesondheidslaboratoriumdienste (NHLS) waarvan die uitslae nie duidelik is in terme van ‘n negatiewe of positiewe uitslag nie en wat daarom as onbeslis beskou word.

Alhoewel daar verskeie tegniese redes kan wees wat tot... Lees verder


Verskeie provinsiale hospitale en klinieke in die Oos-Kaap funksioneer nie tot hul maksimum kapasiteit nie

2020-06-15
Die Redaksie

Verskeie provinsiale hospitale en klinieke in die Oos-Kaap is nie in staat om te voldoen aan verwagte dienslewering nie. Dit word veroorsaak deur personeel wat weier om te werk weens agterstallige oortyd-vergoeding en ‘n tekort aan beskermende klere.

Verskeie eenhede van die... Lees verder


Regering se alleenreg met entstowwe problematies

2021-01-19
Philip van Staden

Die VF Plus waarsku dat die regering se alleenreg met die aankope en verspreiding van entstowwe teen Covid-19 problematies kan wees in ag genome die grootskaalse korrupsie wat verlede jaar plaasgevind het rondom die aankoop van persoonlike beskermde toerusting waar ANC-politici en amptenare... Lees verder


VF Plus vra meer tyd om kommentaar te lewer oor voorgenome Covid-19-vergoedingsfonds

2021-04-20
Philip van Staden

Die VF Plus het sy bedenkinge oor die ‘foutlose vergoedingsfonds’ wat die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, rakende die voorgestelde vergoedingsfonds vir beserings weens Covid-19-inentings afgekondig het.

Die publiek is net vier dae gegun om kommentaar te lewer op die... Lees verder


Nuwe voorsitter van portefeuljekomitee vir gesondheid goeie keuse

2021-08-31
Philip van Staden

Die VF Plus verwelkom die verkiesing van dr. Kenneth Jacobs van die ANC as nuwe voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee vir gesondheid.

Dr. Jacobs is goed gekwalifiseerd in die mediese veld en het ses toepaslike grade wat hom ’n kundige op die mediese gebied maak. Hy is... Lees verder


« 1 2 ... 8 9 10 11 12 ... 62 63 »