Soek Resultate - "Geslagsgeweld"

ANC maak deur sy optrede ‘n klug van Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders

2019-12-03
Tammy Breedt

Nieteenstaande al die mooi slagspreuke, programme, planne en uitsprake rondom Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders, duur die slagting net voort.

Op die derde dag van die veldtog het die ANC selfs in die nasionale raad van provinsies ‘n mosie van die VF Plus verwerp wat gehandel... Lees verder


ANC maak deur sy optrede ‘n klug van Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders

2019-12-03
Tammy Breedt

"Nieteenstaande al die mooi slagspreuke, programme, planne en uitsprake rondom Sestien Dae van Aktivisme teen Vroue en Kinders, duur die slagting net voort," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vroue.

"Op die derde dag van die veldtog het die ANC selfs in die nasionale raad... Lees verder


VF Plus gaan Gauteng-wetgewer se veelparty-vrouekomitee versoek om saam te staan teen geweld teen vroue en kinders

2020-03-18
Me. Amanda de Lange

Die VF Plus gaan die Gautengse wetgewer se veelparty-vrouekomitee nader om misdrywe teen vroue en kinders te ondersoek en om in samewerking met ander organisasies, druk toe te pas vir swaarder strawwe en geen parool vir oortreders nie.

Verskeie rolspelers in die Suid-Afrikaanse vervolgings- en... Lees verder


Kinderbeskermingsweek 2020 reeds ‘n mislukking

2020-06-03
Tammy Breedt

Alhoewel hierdie week jaarliks herdenk word om groter bewusmaking van kinderregte onder landsburgers te skep, vind daar steeds te veel geweld teenoor kinders plaas.

Die hoeveelheid aangemelde klagte van geweld teenoor vroue en kinders het tydens die grendelstaat verdubbel, met sowat 120 000... Lees verder


Wysigingswetsontwerp op voorskrifte in siviele en strafregtelike sake: Wet help nie proaktief om die probleem van geweld teen veral vroue en kinders te voorkom nie

2020-06-09
Die Redaksie

"Voorkoming is beter as genesing, en die Wysigingswetsontwerp op Voorskrifte in Siviele en Strafregtelike Sake, in die besonder om geweld teen vroue en kinders te beperk, slaag nie in hierdie doel nie," sê Jaco Mulder, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van justisie.

"Suid-Afrika bevind hom tans ... Lees verder


Geslagsgeweld tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners

2020-06-30
Tammy Breedt

Geslagsgeweld raak toenemend tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners waar geweld geweld voed en die antwoord raak op feitlik alle sosiale kwessies as die enigste wyse om met konflik te handel.

Suid-Afrika het ʼn land geraak van onverdraagsame, gewelddadige mense.

Hou ons nie van... Lees verder


Geslagsgeweld tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners

2020-06-30
Die Redaksie

"Geslagsgeweld raak toenemend tekenend van die gewelddadige psige van Suid-Afrikaners waar geweld geweld voed en die antwoord raak op feitlik alle sosiale kwessies as die enigste wyse om met konflik te handel," sê Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van vroue.

"Suid-Afrika het ʼn... Lees verder


Misdaad teen vroue in Mpumalanga is vyf keer hoër as wêreld-gemiddeld

2020-07-03
Mnr. Werner Weber

Geslagsgeweld en vrouemoord wat vyf keer hoër as die wêreldwye gemiddeld is, is 'n ernstige en wydverspreide probleem in Mpumalanga en het 'n buitensporige traumatiese invloed op vroue en kinders in dié provinsie.

Dit getuig van 'n kultuur van geweld en verkragting. Altesame 6.8% ... Lees verder


Departement vir vroue, kinders en persone met gestremdhede dui reeds op die probleme in Suid-Afrika se samelewing

2020-07-22
Tammy Breedt

(Debat in parlement: Aansuiweringsbegroting vir departement van Vroue, Kinders en Persone met gestremdhede)

ʼn Departement vir vroue, kinders en persone met gestremdhede dui reeds op die diepliggende probleme in Suid-Afrika se samelewing. In ʼn samelewing met waarlik gelyke geleenthede vir almal in... Lees verder


Vrouedag-2020: Geslagsgeweld is buite beheer

2020-08-09
Erika Botha-Rossouw

Op Vrouedag wil die VF Plus hulde en eer bring aan die vroue van Suid-Afrika wat die land gehelp bou het en dit steeds doen. Deur die geskiedenis het vroue nog altyd ʼn belangrike rol in die land gespeel en het veral diep spore getrap in die geskiedenis van die Afrikaner.

Vrouedag is ‘n dag... Lees verder


« 1 2 »