Soek Resultate - "GerdaSenekal"

VF Plus keur Emfuleni se finansiële jaarverslag af

2019-09-11
Gerda Senekal

Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het tydens ’n algemene raadsvergadering weer gewys dat hy totaal onbevoeg is om die munisipaliteit te bestuur.

Die belangrikste item op die agenda, soos deur die Munisipale Stelselwet (Wet 32 van 2000) bepaal, verplig munisipaliteite om hul... Lees verder


VF Plus plaas druk op Emfuleni om ‘n persentasie van elektrisiteitsverkope aan instandhouding te bestee

2019-09-11
Gerda Senekal

Die VF Plus se voortgesette druk op die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit om 6% van sy jaarlikse elektrisiteitsverkope aan instandhouding van die elektrisiteit-netwerk te bestee, het vrugte afgewerp.

Die VF Plus het elke geleentheid gebruik om die stadsraad te versoek om aan NERSA se... Lees verder