Soek Resultate - "GenlKoosDelaRey"

VF Plus doen ‘n beroep op Noordwes-gemeenskap om inligting oor generaal De la Rey se gesteelde borsbeeld

2021-04-19
Fanie du Toit

Die VF Plus doen ‘n beroep op inwoners van Noordwes om inligting oor die gesteelde borsbeeld van die boereheld generaal Koos de la Rey te rapporteer om seker te maak die skuldiges ry aan die pen.

Generaal De la Rey se graf is oor die naweek in Lichtenburg gevandaliseer en die borsbeeld is... Lees verder


VF Plus verwelkom onthulling van nuwe borsbeeld van genl. De La Rey in Lichtenburg

2021-09-16
Mnr. Michal Groenewald

Die VF Plus verwelkom die onthulling van die nuwe borsbeeld van genl. Koos de la Rey gister in Lichtenburg. Dit is ʼn presiese betonreplika van die bronsbeeld wat in April vanjaar van die graf gesteel is.

George Visser, die VF Plus se kandidaat in Lichtenburg vir die komende plaaslike... Lees verder