Soek Resultate - "GautengWetgewer"

Sitting van Gautengse wetgewer ontaard in ANC-magspel

2020-06-03
Me. Amanda de Lange

ANC-wetgewerslede het gister (2 Junie) binne minute ʼn sitting van die Gautengse provinsiale wetgewer in ʼn chaotiese magspel laat ontaard.

Dringende vrae en stellings deur opposisiepartye oor onvoltooide ontwikkelings en beplande gemeenskapsprogramme wat die swak bestuursvermoë van die... Lees verder


VF Plus stem teen EFF-mosie in Gauteng-wetgewer om gekontrakteerde skoonmakers en sekuriteitspersoneel in Gauteng-regering permanent aan te stel

2020-09-02
Kobus Hoffman

(Debat in Gauteng-wetgewer)

Die VF Plus kan nie ‘n mosie van die EFF steun om gekontrakteerde skoonmakers en sekuriteitspersoneel werksaam in die Gautengse provinsiale wetgewer en departemente permanent aan te stel nie.

Die Gauteng-regering se salarisuitgawes is reeds onder druk en in die... Lees verder