Soek Resultate - "Gauteng"

Lesufi se reaksie dat hy wil saamwerk met nie-regeringsorganisasies rakende voedselhulp is ‘n stap in die regte rigting

2020-05-07
Die Redaksie

"Luidens mediaberigte het Panyaza Lesufi, waarnemende Gautengse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, aangedui dat die werk van nie-regeringsorganisasies onontbeerlik is en dat hy graag in gesprek wil tree om 'n middelgrond te vind," sê adv. Anton Alberts, VF Plus-nasionale voorsitter en LPW in... Lees verder


Lesufi se reaksie dat hy wil saamwerk met nie-regeringsorganisasies rakende voedselhulp is ‘n stap in die regte rigting

2020-05-07
Adv Anton Alberts

Luidens mediaberigte het Panyaza Lesufi, waarnemende Gautengse LUR vir maatskaplike ontwikkeling, aangedui dat die werk van nie-regeringsorganisasies onontbeerlik is en dat hy graag in gesprek wil tree om 'n middelgrond te vind.

Dit kom nadat die VF Plus in 'n skrywe aan premier David Makhura... Lees verder


Gauteng 2021/22-begroting: Blokkasie van voertuiglisensies weens agterstallige e-tolskulde kan tot ‘n fiskale ineenstorting in Gauteng lei

2021-03-11
Adv Anton Alberts

Die VF Plus is oortuig daarvan dat die blokkasie van voertuiglisensies weens agterstallige e-tolskulde tot ‘n fiskale ineenstorting in Gauteng kan lei.

Die VF Plus is met reg baie skepties oor die provinsiale ANC-regering se planne om inkomste te verhoog vir sy Covid-19-ekonomiese... Lees verder


OB bevestig VF Plus se klag dat Gautengse e-regering se blitstender vir IT-sekuriteit onreëlmatig toegeken is

2021-06-08
Adv Anton Alberts

Die openbare beskermer (OB) het bevestig dat die blitstender en kontrak vir IT-sekuriteitsdienste wat in minder as 24 uur aan 'n maatskappy met ANC-bande toegeken is, wel onreëlmatig is.

Die VF Plus het op 6 April 2020 'n klag by die OB ingedien om die blitstender en kontrak vir... Lees verder


Lesufi se aanlyn-plasingstelsel vir skole skep chaos en moet afgeskaf word

2020-01-13
Die Redaksie

"Die VF Plus eis dat die Gautengse aanlyn-plasingstelsel vir skole onmiddellik afgeskaf moet word. Daar is tans steeds duisende Gautengse leerlinge wat nog nie geplaas is nie weens die geweldige administratiewe rompslomp wat geskep is deur die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi se... Lees verder


Lesufi se sentralisering van voedselhulp in Gauteng immoreel en waarskynlik ongrondwetlik

2020-05-02
Die Redaksie

Die waarnemende LUR van maatskaplike ontwikkeling in Gauteng, Panyasa Lesufi, se riglyne wat daarop gerig is om voedselhulp in die provinsie onder sy administrasie te sentraliseer, is volgens die VF Plus ongrondwetlik.

"Benewens die feit dat daar twyfel bestaan of die nasionale regulasies... Lees verder


Gautengse LUR vir Cogta se appèl teen beslissing van Tshwane-administrasie is ‘n desperate poging tot die ondermyning van ‘n demokraties verkose koalisieregering

2020-05-07
Die Redaksie

"Die VF Plus beskou die appèl wat die provinsiale ANC-regering in Gauteng gaan instel teen die tersydestelling van die administrasieproses van die Tshwane-metro, as niks anders nie as 'n desperate poging om die mag in die metro op 'n ondemokratiese wyse te bekom," sê adv. Anton... Lees verder


Gauteng-regering moet verantwoordelik optree om totale ekonomiese ineenstorting te voorkom

2020-07-27
Kobus Hoffman

(Ledeverklaring in Gauteng-wetgewer)

Die enigste uitweg om totale ekonomiese en sosiale ineenstorting in Gauteng te voorkom, is vir die ANC-regering in die provinsie om verantwoordelik en sonder rasse-voorkeur op te tree om so samewerking tussen alle groepe te bewerkstellig. 

Die VF Plus het ... Lees verder


Onluste in Gauteng laat sitting by Gautengse wetgewer verdaag

2019-09-03
Die Redaksie

‘n Sitting van die Gautengse wetgewer is vandag uitgestel om lede van die uitvoerende komitee die geleentheid te gee om die huidige onlussituasie in die provinsie wat veral Johannesburg en Pretoria lamlê, op grondvlak aan te spreek.

Die VF Plus sou vandag in ‘n toespraak klem... Lees verder


Gauteng se departement van infrastruktuur vermors miljoene

2019-09-12
Die Redaksie

"Belastingbetalers sal vanjaar meer as R620 miljoen betaal vir geboue wat onvoltooid deur die Gautengse departement van infrastruktuur gelaat is," sê Amanda de Lange, VF Plus-LPW in die Gautengse wetgewer.

"Die departement het erken daar is veertien onafgehandelde projekte. Dit kan... Lees verder


« 1 2 3 4 5 ... 103 104 »