Soek Resultate - "Gauteng"
2020-06-05
Jennifer Glover
Die VF Plus sal nie die Ekurhuleni-metroraad (Brakpan, Benoni, Boksburg, Springs, Kempton Park, Nigel, Alberton, Germiston, Edenvale/Bedfordview, Midstream en informele nedersettings) se 2020/21-begroting ondersteun indien dit nie volhoubaar en in die belang van alle inwoners is nie.
Die... Lees verder
2020-06-11
Me. Amanda de Lange
Die VF Plus-raadslid in die Randwest-munisipaliteit, Charles Brough, en Amanda de Lange, lid van die Gautengse wetgewer, het vandeesweek saam met lede van nie-winsgewende organisasies en donateurs, ‘n behoeftebepaling onder inwoners van die behoeftige gemeenskap van Venterspost gedoen.
Die... Lees verder
2020-06-12
Ben van der Berg
Die Merafong-munisipaliteit (Carletonville, Fochville, Welverdiend, Wedela) en die provinsiale paaie-departement kan nie langer voortgaan om paaie wat feitlik onrybaar is, te ignoreer terwyl onskuldige mense hul lewe hierdeur verloor nie.
Die jongste slagoffer, mnr JJ Bornman (21), is... Lees verder
2020-06-17
Awie Erasmus
Die VF Plus twyfel of die administrateurs wat deur die Gauteng-provinsie aangestel is om die Tshwane-metroraad te bestuur, die regsbevoegdheid het om die begroting vir die 2020/21-finansiële jaar goed te kan keur.
Die huidige administrasiebevel in terme van Artikel 139 (c) van die Grondwet,... Lees verder
2020-06-18
Kobus van den Berg
The Northern Cape MEC for Transport and Safety, Ms Nontobeko Vilakazi, is creating a needless crisis with motor vehicle registrations as she has placed a restriction of just 18 vehicles per day on testing stations. This means that there is currently a waiting period of 30 or more days before a... Lees verder
2020-06-20
Adv Anton Alberts
Die VF Plus vind dit onrusbarend dat op dieselfde dag waarop Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, die skepping van ‘n rassisme-polisie om op onderwysers en leerlinge te spioeneer aangekondig het, dit bekend geword het dat Showmax stilweg besig is om Leon Schuster se films te sensor... Lees verder
2020-06-20
Die Redaksie

2020-06-22
Adv Anton Alberts
Die VF Plus wens die Transnet-pensioenarisse en die regspan geluk met die finalisering van die negejaar-lange hofsaak teen Transnet. Die Noord-Gautengse hooggeregshof het vandag die skikking finaal tot ‘n hofbevel verklaar. Die hofbevel berei nou die implementering van die skikking voor wat... Lees verder

2020-06-23
Christo Smith
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) se verkeersnetwerk gaan daagliks agteruit wat padgebruikers se lewe in groot gevaar stel.
Talle verkeersligte funksioneer nie behoorlik nie, padtekens word gesteel en padtekens en strepe op die... Lees verder