Soek Resultate - "Gauteng"
2020-01-21
Me. Amanda de Lange
Die VF Plus gaan die Gautengse LUR vir gesondheid, dr. Bandile Masuku, versoek om dringend ‘n ondersoek te loods na die dood van tien babas in die Tembisa-hospitaal aan die Oos-Rand. Die babas is tussen 1 November en 31 Desember 2019 dood nadat hulle antibiotikaweerstandige bakteriële... Lees verder
2020-02-06
Ben van den Berg
Die VF Plus is besorg oor die veiligheid van inwoners van Carletonville, Khutsong en Welverdiend gedurende die uitgebreide diensleweringstaking wat gister in dié dorpe begin het.
Die stakers wat deur die South African National Civic Organisation (SANCO) gelei word, dring aan dat die... Lees verder
2020-02-19
Tjaart Steenkamp
Die ANC-beheerde Mogale City-stadsraad in Krugersdorp se doelbewuste vertraging om ‘n vergadering te belê vir die verkiesing van ‘n nuwe burgemeester, is ‘n strategiese skuif om te verhoed dat opposisiepartye die leisels oorneem.
Burgemeester Patrick Lipudi is op 12... Lees verder
2020-03-03
Mnr. Sakkie du Plooy
Die VF Plus is sterk gekant teen die optrede van raadslede in die Tshwane-metroraad wat weens politieke verdeeldheid telkens die raadsaal verlaat en raadslede wat hul pligte wil uitvoer, verhinder om dit te doen.
Die werksaamhede van die Tshwane-metroraad word gekortwiek deur... Lees verder
2020-03-03
Mnr. Michal Groenewald
‘n Voorlegging van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) aan die parlementêre portefeuljekomitee oor samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) het weereens die enorme omvang van staatskaping en korrupsie in plaaslike regerings beklemtoon.
Korrupsie-ondersoeke in verskeie... Lees verder
2020-03-04
Dr Pieter Groenewald
Die VF Plus vermoed vuilspel nadat ʼn koeriervoertuig wat vuurwapenlisensies vanaf die Staatsdrukker in Pretoria vervoer het na die provinsiale kantoor in Gauteng, oënskynlik ʼn verkeerde roete via Dobsonville in Soweto gevolg het en daar gekaap is.
Duisende lisensies is in die proses geroof en ... Lees verder
2020-03-04
Die Redaksie
"Die VF Plus vermoed vuilspel nadat ʼn koeriervoertuig wat vuurwapenlisensies vanaf die Staatsdrukker in Pretoria vervoer het na die provinsiale kantoor in Gauteng, oënskynlik ʼn verkeerde roete via Dobsonville in Soweto gevolg het en daar gekaap is," sê Pieter Groenewald, VF Plus-leier.
...
Lees verder
2020-03-05
Awie Erasmus
Die Gautengse premier, David Makuhura, se aankondiging vandag dat die Tshwane-metroraad onder administrasie geplaas word, is voortydig en polities gemotiveerd.
Die implikasie daarvan is dat wanneer die metroraad ontbind word in terme van Artikel 139(1)(c) van die Grondwet, moet ʼn verkiesing binne... Lees verder
2020-03-10
Tjaart Steenkamp
Die VF Plus gaan die Gautengse premier, David Makhura en die LUR vir plaaslike regering en tradisionele aangeleenthede (Cogta), Lebogang Maile, versoek om die prosedures wat gevolg is tydens die Mogale City-plaaslike munisipaliteit (Krugersdorp, Magaliesburg, Muldersdrift) se raadsvergadering van... Lees verder
2020-03-12
Mari Boshoff
Die VF Plus het tydens die Lesedi-plaaslike munisipaliteit (Devon, Heidelberg, Nigel, Vischkuil) se jongste raadsvergadering, sy teenkanting uitgespreek teen die aansoek van ‘n mynhuis vir die ontwikkeling van ‘n steenkoolmyn in Heidelberg (Gauteng).
Die ontwikkeling van ‘n... Lees verder