2019-09-03
Me. Amanda de Lange
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het geen ander keuse nie as om die nasionale tesourie om R5 miljard te vra om die Vaalrivier-intervensieplan suksesvol deur te voer.
Hierdie versoek aan die nasionale regering is die enigste uitweg vir die Emfuleni-munisipaliteit om die onmiddellike... Lees verder
2019-09-04
Mnr. Franco de Lange
Die afgelope dae het die middestad van Johannesburg onder xenofobiese aanvalle en wydverspreide plundery deurgeloop. Dat daar wel ʼn probleem bestaan met buitelanders word bewys deur onlangse optredes van die Johannesburgse metropolisie en die polisie waar beslag gelê is op R15 miljoen se... Lees verder
2019-09-04
Philip van Staden
Die VF Plus het tydens ‘n sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid, die Life Esedimeni-tragedie wat in Gauteng plaasgevind het, teruggeplaas op die agenda van die betrokke komitee.
Die VF Plus het die komiteevoorsitter versoek dat die tragedie herbesoek word om te ... Lees verder
2019-09-04
Die Redaksie
Die VF Plus het tydens ‘n sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor gesondheid, die Life Esedimeni-tragedie wat in Gauteng plaasgevind het, teruggeplaas op die agenda van die betrokke komitee.
"Die VF Plus het die komiteevoorsitter versoek dat die tragedie herbesoek word om... Lees verder
2019-09-17
Philip van Staden
Die onlangse brande by verskeie hospitale regoor Suid-Afrika onderstreep die feit dat infrastruktuur by mediese instellings dringende aandag vereis en dat ambisieuse planne soos die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gedoem is tot mislukking indien die huidige instellings nie eens in stand... Lees verder
2019-09-17
Die Redaksie
"Die onlangse brande by verskeie hospitale regoor Suid-Afrika onderstreep die feit dat infrastruktuur by mediese instellings dringende aandag vereis en dat ambisieuse planne soos die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gedoem is tot mislukking indien die huidige instellings nie eens in stand... Lees verder
2019-09-18
Philip van Staden
Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) dat ʼn geregtelike ondersoek (GO) gedoen gaan word na die Life Esidimeni-tragedie in Gauteng waarin 144 mense drie jaar gelede oorlede is.
ʼn Regter van die hooggeregshof in Pretoria gaan die ondersoek lei. Dit volg... Lees verder
2019-09-18
Die Redaksie
"Die VF Plus verwelkom die aankondiging van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) dat ʼn geregtelike ondersoek (GO) gedoen gaan word na die Life Esidimeni-tragedie in Gauteng waarin 144 mense drie jaar gelede oorlede is," sê Philip van Staden, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder van... Lees verder
2019-09-19
Heloïse Denner
Moedertaal is onlosmaaklik deel van elke volk. Dit is die taal waarin mense werk, droom en bid. Daarom is dit jammer dat die ANC-regering aan die een kant praat van nasiebou terwyl hy aan die ander kant ʼn aanslag teen Afrikaans voer.
Moedertaalerfenis is een van die belangrikste faktore wat alle... Lees verder
2019-09-19
Die Redaksie
"Moedertaal is onlosmaaklik deel van elke volk. Dit is die taal waarin mense werk, droom en bid. Daarom is dit jammer dat die ANC-regering aan die een kant praat van nasiebou terwyl hy aan die ander kant ʼn aanslag teen Afrikaans voer," sê Heloïse Jordaan, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder... Lees verder