Soek Resultate - "Gauteng"
2019-08-22
Christo Smith
Die beloofde reddingsplan van die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit, die Gauteng-provinsie en nasionale regering sal dringend in werking gestel moet word om te verhoed dat nog dorpe langs die Vaalrivier in rioolwater verdrink.
Raadslede van die VF Plus het eergister ‘n vergadering met... Lees verder
2019-08-26
Kobus Hoffman
Die voorval waarin ʼn manlike ster van die TV-reeks Muvhango ʼn vrou glo aangerand het in ʼn voorval van beweerde padwoede, plaas opnuut die fokus op Vrouemaand en die mishandeling van vroue.
Die beskuldigde, Dingaan Mokebe wat me. Chaan Botha na bewering op 6 Augustus vandeesmaand aangerand het,... Lees verder
2019-08-27
Charles Brough
Die sinkgat in Van der Bijlstraat, Westonaria wat in Januarie vanjaar ontstaan het, word by die dag groter en hou ‘n gevaar in vir menselewens en eiendom in die omgewing. Dit ontwrig ook die ekonomiese aktiwiteite van besighede wat van die straat as toegangsroete afhanklik is.
Die sinkgat is ... Lees verder
2019-08-27
Mnr. Sakkie du Plooy
Die VF Plus gaan ‘n klag by die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor sport, rekreasie, kuns en kultuur indien oor die vandalisme van die ou raadsaal op Kerkplein in Pretoria.
Volgens inligting was daar ʼn EFF-vergadering verlede Sondag waarna deure, ligte, brandtoerusting, matte en... Lees verder
2019-08-28
Me. Amanda de Lange
Met die viering van Vrouedag en -maand moet alle vroue in Suid-Afrika se bydrae in die geskiedenis herdenk word en nie net dié van die ANC nie.
Vroue in Suid-Afrika se inperking en ongelykheid is steeds ‘n werklikheid. Daar word elke dag van vroue verwag om op verskeie terreine te... Lees verder
2019-08-30
Kobus Hoffman
Die VF Plus se buitengewone groei gedurende die afgelope nasionale en provinsiale verkiesing het gelei tot die verkiesing van nuwe raadslede en provinsiale wetgewerslede.
Mnr. Kobus Hoffman, sakeman en voormalige VF Plus-raadslid in die Sedibeng-distrikmunisipaliteit, is verkies tot lid van die... Lees verder
2019-09-02
Mnr. Sakkie du Plooy
Die VF Plus in Pretoria het Saterdag ingespring en gehelp met die opruim van die Ou Raadsaal op Kerkplein nadat dit gevandaliseer is deur EFF-lede tydens ‘n vergadering.
Die VF Plus het ook vergader met bewaringskundiges en ander rolspelers in Pretoria soos die Erfenisstigting oor die opstel ... Lees verder
2019-09-02
Die Redaksie
"Die VF Plus in Pretoria het Saterdag ingespring en gehelp met die opruim van die Ou Raadsaal op Kerkplein nadat dit gevandaliseer is deur EFF-lede tydens ‘n vergadering," sê Sakkie du Plooy, VF Plus-raadslid en burgemeesterskomiteelid vir Kuns en Kultuur in die Tshwane-metroraad.
Die... Lees verder
2019-09-03
Me. Amanda de Lange
Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het geen ander keuse nie as om die nasionale tesourie om R5 miljard te vra om die Vaalrivier-intervensieplan suksesvol deur te voer.
Hierdie versoek aan die nasionale regering is die enigste uitweg vir die Emfuleni-munisipaliteit om die onmiddellike... Lees verder
2019-09-04
Mnr. Franco de Lange
Die afgelope dae het die middestad van Johannesburg onder xenofobiese aanvalle en wydverspreide plundery deurgeloop. Dat daar wel ʼn probleem bestaan met buitelanders word bewys deur onlangse optredes van die Johannesburgse metropolisie en die polisie waar beslag gelê is op R15 miljoen se... Lees verder