Soek Resultate - "Gauteng"

Krugersdorp-belastingbetalers kry minder waarde vir hul geld

2019-02-13
Me. Amanda de Lange

Krugersdorp se belastingbetalers kry al hoe minder waarde vir hul geld met reservoirs wat leegloop, gebarste waterpype en noodsaaklike infrastruktuur wat nie in stand gehou word nie.

Inwoners in groot dele van die dorp, veral Kenmare, is dié week weereens met geen tot ʼn beperkte waterdruk... Lees verder


Krugersdorp-belastingbetalers kry minder waarde vir hul geld

2019-02-14
Die Redaksie

Krugersdorp se belastingbetalers kry al hoe minder waarde vir hul geld met reservoirs wat leegloop, gebarste waterpype en noodsaaklike infrastruktuur wat nie in stand gehou word nie.

Inwoners in groot dele van die dorp, veral Kenmare, is dié week weereens met geen tot ʼn beperkte waterdruk... Lees verder


VF Plus se top-nasionale kandidate en provinsiale premierskandidate

2019-03-05
Dr Pieter Groenewald

Die VF Plus het sy voorste kandidate vir die nasionale kieslys, asook sy nege provinsiale premierskandidate, bekend gemaak. Albei lyste spreek van ervaring en kundigheid, en bied ʼn goeie mengsel van jeug en bewese ervaring in die politiek.

Onder die party se voorste 20 nasionale kandidate is daar... Lees verder


VF Plus dien klag in teen Mafube-bestuur oor riool in Wilgerivier

2019-04-05
Jan van Niekerk

 

Die VF Plus het vandag 'n strafregtelike klag ingedien teen die munisipale bestuurder van die Mafube-plaaslike munisipaliteit en die res van sy munisipale bestuurspan oor die storting van rou riool in die Wilgerivier by Frankfort.

Die munisipaliteit, wat Frankfort, Villiers, Cornelia en... Lees verder


[KYK] VF Plus dien klag in teen Mafube-bestuur oor riool in Wilgerivier

2019-04-05
Die Redaksie

Die VF Plus het 'n strafregtelike klag ingedien teen die munisipale bestuurder van die Mafube-plaaslike munisipaliteit en die res van sy munisipale bestuurspan oor die storting van rou riool in die Wilgerivier by Frankfort.

Die munisipaliteit, wat Frankfort, Villiers, Cornelia en Tweeling bedien,... Lees verder


ANC in Johannesburg raak nou desperaat om beheer oor die metro te kry

2019-04-15
Mnr. Franco de Lange

Die veelparty-koalisie in Johannesburg, waarvan die VF Plus deel vorm, het die afgelope week besluit om die howe te nader nadat die ANC verskeie staatsinstansies soos die Openbare Beskermer (OB) misbruik het om ʼn seksie 106-ondersoek te gebruik om die Johannesburgse metro onder administrasie te... Lees verder


VF Plus se verkiesing-advertensie in gebaretaal laat dowes “hoor”

2019-04-18
Jean Kriek

Die Vryheidsfront Plus-jeug in Gauteng is trots op die party se eerste verkiesingsadvertensie in gebaretaal wat gehoorgestremde Suid-Afrikaners bemagtig om ‘n ingeligte besluit op 8 Mei te maak.

Daar is sowat 600 000 gehoorgestremde Suid-Afrikaners wie se eerste taal Suid-Afrikaanse... Lees verder


Skokkende aantal myne sonder waterlisiensies skep groot risiko vir ekologiese ramp

2019-04-20
Die Redaksie

Die VF Plus het in antwoord op ʼn parlementêre vraag aan die minister van water en sanitasie met skok kennis geneem dat ‘n totaal van 118 myne uit 712 wat waterlisensies het, nie aan hul lisensievoorwaardes voldoen nie en dat 115 myne tans aktief is sonder enige waterlisensie.

"Hierdie... Lees verder


Misdaad: Staat het sy vermoë verloor om publiek te beskerm

2019-06-03
Dr Pieter Groenewald

Misdaad is lank reeds buite beheer in Suid-Afrika, maar gebeure oor die laaste paar dae laat die gevaarligte helderrooi flikker oor die staat se onvermoë om die publiek te beskerm. Indien misdaad nie nou gestuit word nie, is anargie onafwendbaar en die VF Plus doen ʼn dringende beroep op die... Lees verder


Misdaad: Staat het sy vermoë verloor om publiek te beskerm

2019-06-03
Die Redaksie

Misdaad is lank reeds buite beheer in Suid-Afrika, maar gebeure oor die laaste paar dae laat die gevaarligte helderrooi flikker oor die staat se onvermoë om die publiek te beskerm, "sê dr Pieter Groenewald, VF Plus-leier.

Hy sê indien misdaad nie nou gestuit word nie, is anargie... Lees verder


« 1 2 ... 87 88 89 90 91 ... 99 100 »